User
Write something
21 day challenge
Ek het besluit ek gaan vriende maak met die kamera en nie bevrees raak as ek voor die kamera moet verskyn nie.
Les/exercise 3 - Legacy Builder
Ek help werkende mamma's in hulle 40's, wat n begeerte het om meer tyd saam met hulle kinders te spandeer. Maar hulle voel te skuldig want hulle moet nogsteeds 'n inkomste in die huis in bring. Ek help want hulle wil vryheid he, maar nogsteeds help voorsien. @Hester Conradie
3 TYPES CONTENT POST
https://vt.tiktok.com/ZSx9J5FtR/ I did this exercise. Need an audit please
Lesson 3
Ek help vrouens wat hulle lewe moes oorbegin, wat oorweldig voel en nie weet waar om te begin nie, wat nooit weer afhanklik wil wees nie. Variations 1. Vrouens wat nooit weer niks wil ne nie 2. Vrouens wat alles self doen en uitsorteer en nooit iets vir haarself doen nie (as die dalk 1 audience is - dalk vrouens wat hulle eie inkomste wil verdien?)
LES 4 - Community Step
Waarmee sukkel jou gehoor emosioneel? Vrees & Angs: - Vrees dat hulle nooit die 8-5 werk strik sal ontsnap nie - Angs oor geld wat opraak voor die maand begin einde van die maand tot einde van die aand - Bekommernis dat hulle nie vir hul gesin kan sorg nie - Skaam oor hul huidige finansiële situasie - Vrees dat dit "te laat" is om finansieël vryheid op te bou Voel Vasgevang - Vasgevang in 'n werk wat hulle haat maar nodig het - Oorweldig deur rekeninge en skuld - Hulpeloos terwyl hulle ander sukses behaal terwyl hulle sukkel - Skuldig dat hulle nie genoeg tyd saam met familie spandeer nie Selftwyfel: - "Is ek slim genoeg vir 'n aanlyn besigheid?" - "Wat as ek misluk en geld mors?" - "Ek kan nie voor 'n kamera staan nie". Waarvan is hulle moeg? - Maand-tot-maand leef sonder om geld te Hê - Toestemming vra om verlof te neem - Hul kinders se skoolgebeure mis as gevolg van werk - Hul baas ryk maak terwyl hulle arm bly - Hard werk maar nooit vooruitgaan nie - Voel asof hulle geen beheer oor hul lewe het nie - Jonger mense suksesvol sien word met aanlyn besighede - Hoor "werk net harder" wanneer hulle alreeds uitgeput is
1-30 of 205
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by