More julle, ek was bietjie stil die afgelope tyd, Hester ek wil net bevestig, ek sien op kalender daar is vanaand Engelse Legacy builder training en Don Afr? Net seker maak ek mis nie iets nie.
Wow wow wow ek kan nie genoeg dankie se nie. Dank die Here vir hierdie amazing geleentheid en dankie @Hester Conradie vir AL jou hulp. Ek is nie n dag spyt dat jy oor my lewe gekom het nie, jou raad het my al so baie gehelp. Gister n $100 verkoop en ek is in ekstase!!! Die baan is gebreek!!!
Naand julle almal. Ek moet se ek mis nogal om nie elke dag hier op te kom en bietjie met julle te praat nie. Die eintlike rede hoekom ek vandag hier is, is om met julle te deel ek het my eerste Digitale produk klaar. Sy naam is Canva made Simple. (A Beginner's Guide to Canva). In hom het ek probeer om die basiese goed wat mens moet weet om te begin met canva te verduidelik. Ek wil graag vir die eerste twee wat sou belangstel om vir my eerlike terugvoering te gee of dit beginners friendly genoeg is gratis pdf te stuur. Die sou nie moontlik gewees as dit nie vir Hester was en julle posts elke dag wat my gemotiveer het om dit te doen nie. So baie dankie julle ek waardeer regtig julle elkeen.
Charleen!!! Wow jou canva pdf is amazing, selfs ek verstaan dit, ek like dat jy prentjie bysit want dis al hoe ek n ding verstaan 🤫🤫 well done, nee wat jy mag maar 👌 jy kan hom verseker net so verkoop, very good ...
My Facebook Follower tal het van verlede Vrydag gegroei van 5,000 na meer as 5,770 vanmiddag. Gaan loer gerus en follow my asb vir heerlike kos videos: https://www.facebook.com/Fanie.UGC/ My doel is om so gou moontlik by 10,000 Followers uit te kom.