Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
What is this?
Less
More

Memberships

The Creators Community

4.4k members • Free

A-Span

1.7k members • $10/m

Inspire.Create.Monetize

59 members • Free

Digital Growth Community

60.6k members • Free

20 contributions to Inspire.Create.Monetize
Die storie wat ek vandag kies om agter te los
Ek kies om agter te los, dat ek te oud is, om iets van my lewe te maak, en ek kies om op te hou kyk na ander van my ouderdom wat ek as suksesvol sien, ek kies ook om nie een dag meer te vergeet, Hoekom. Ek hierdie doen nie, vir myself, my kinders en kleinkinders♥️
0 likes • 46m
Laetitia ek is 76 en ek weier om my ouderdom toe te laat om my in my journey the stop!
Dag 2 van 21 dae uitdaging
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is om vir myself te sê ek is nie goed genoeg nie. Ek het nie 'n graad agter my naam nie so ek is nie so geleerd soos die wat suksesvolle besighede besit nie.
0 likes • 49m
Natuurlik is jy goed genoeg! Jy is n skepping van ons Vader!
21 day challenge
Ek het besluit ek gaan vriende maak met die kamera en nie bevrees raak as ek voor die kamera moet verskyn nie.
Die storie wat ek vandag kies om agter te los is... Dag 2 van opdaaguitdaging
Ek kies om die feit dat ek myself oortuig het ek sal nie suksesvol kan wees soos ander nie, agter te los. Die feit dat ek bang is my Famielie sit net en wag dat ek nie suksesvol gaan wees nie, is net in my kop. Ek gaan elke dag opdaag met die wete dat elke dag is ń stappie nader aan die nuwe suksesvole ek, wat almal gaan verbaas om die groei in myself te sien. 🙏🙏🙏✨✨✨
1 like • 15h
Wys die wêreld van watter staal jy is! Jy kan, jy wil, en jy sal!
Dag 1: Ek daag op
Ek daag op want ek moet regtig begin werk aan my tyd bestuur, ek sit soveel goed by maar kom nie by goed uit om van dit klaar te maak sodat ek my aandag kan aanskyf nie. Ek het ook nodig om te werk aan goed wat my besigheid moet vorentoe beweeg waar ek my inkomste ook aanstoor en aanvul. Ek het hierdie besigheid begin want ek het n passie om mense te help en te help hulself op bou, hulle vertroue in hulself terug te kry want ek weet hoe voel dit. EK het ook die besigheid begin want ek inkomste maak uit my passies uit.
1 like • 21h
Aanhouer wen!
1-10 of 20
Saartjie Bester
3
36points to level up
@saaretjie-bester-1729
Saartjie Bester

Active 42m ago
Joined Jan 31, 2026