LES 4 - Community Step
Waarmee sukkel jou gehoor emosioneel?
Vrees & Angs:
- Vrees dat hulle nooit die 8-5 werk strik sal ontsnap nie
- Angs oor geld wat opraak voor die maand begin einde van die maand tot einde van die aand
- Bekommernis dat hulle nie vir hul gesin kan sorg nie
- Skaam oor hul huidige finansiële situasie
- Vrees dat dit "te laat" is om finansieël vryheid op te bou
Voel Vasgevang
- Vasgevang in 'n werk wat hulle haat maar nodig het
- Oorweldig deur rekeninge en skuld
- Hulpeloos terwyl hulle ander sukses behaal terwyl hulle sukkel
- Skuldig dat hulle nie genoeg tyd saam met familie spandeer nie
Selftwyfel:
- "Is ek slim genoeg vir 'n aanlyn besigheid?"
- "Wat as ek misluk en geld mors?"
- "Ek kan nie voor 'n kamera staan nie".
Waarvan is hulle moeg?
- Maand-tot-maand leef sonder om geld te Hê
- Toestemming vra om verlof te neem
- Hul kinders se skoolgebeure mis as gevolg van werk
- Hul baas ryk maak terwyl hulle arm bly
- Hard werk maar nooit vooruitgaan nie
- Voel asof hulle geen beheer oor hul lewe het nie
- Jonger mense suksesvol sien word met aanlyn besighede
- Hoor "werk net harder" wanneer hulle alreeds uitgeput is
2
2 comments
Tinus Otto
2
LES 4 - Community Step
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by