Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More
The Nasham Effect

8 members • $10/month

Digital Growth Community

61.2k members • Free

Scalable Brand Society

106 members • $47/month

Inspire.Create.Monetize

95 members • Free

A-Span

1.9k members • $10/m

102 contributions to Inspire.Create.Monetize
$100 Sale
Wow wow wow ek kan nie genoeg dankie se nie. Dank die Here vir hierdie amazing geleentheid en dankie @Hester Conradie vir AL jou hulp. Ek is nie n dag spyt dat jy oor my lewe gekom het nie, jou raad het my al so baie gehelp. Gister n $100 verkoop en ek is in ekstase!!! Die baan is gebreek!!!
$100 Sale
My content videos
Ek is vandag uit my vel uit - al voel ek nie lekker nie (sjoe die verkoue is in my lyf) Ek het baie hard gewerk die afgelope 2 maande, elke dag opgedaag, sommige dae was baie moeilik agv werk en kinders ens. Maar ek was daar, my videos gemaak, opgedaag elke dag. Soms vir dae lank met 300 views en geen comments - en steeds het ek gedoen wat Hester se...OPGEDAAG!! NOu kry my videos tussen 800 en 2000 views en comments op elke video. My tor val eintlik af party dae want ek kry so baie navrae ek hou nie by nie hahahah 😁 My een video het kompleet viral gegaan met oor die 49 000 views en meer as 300 comments.....WHAT????? Ek is die Here so dankbaar. Nou bou ek vertroue met die mense op whatsapp en ek WEET hier kom groot dinge. Ek spreek dit!!! @Hester Conradie Dankie Hester vir ALLES!!! Vir jou nagte van laat werk, jou oor wat altyd bereid is om te luister en jou ongelooflike passie vir ons almal. Dankie dat jy 'n stoel, 'n stoel noem en soms so reguit is en dit presies is wat ons nodig het. Ek waardeer jou ongelooflik baie. Van die begin af het ek geweet ek doen iets verkeerd, ek het geen vertroue met my followers nie....en jy met my mooi geleer om dit EERSTE op te bou. Mag die Here jou seën en jou besigheid ook. Baie liefde Chantel
1 like • 27d
@Hester Conradie begin sommer klaar ons 21 dae mis hahahah.
Week 3 Dag 7 (21)
Wat was my grootste deurbraak hierdie 21 dae My persoonlike groei, selfvertroue, glo in myself, minder panic moments. Ek voel soos n nuwe mens, ek is gefokus en ek het vrede in my hart dat my deurbraak vir my besigheid daar gaan wees op die regte tyd. Wat ek anders gaan doen van vandag af... ek gaan gefokus bly, nie meer moed opgee nie, opdaag al het ek zero views, teruggaan na die drawing board vir soveel keer dit nodig is, couchable bly 🌼
1 like • 28d
Oeee ek love wat ek lees Retha!!!!! You go!!! Jy gaan amazing doen, dink die het ons almal so goed gedoen!
Week 3 dag 7 (21)
Wat was jou grootste deurbraak gedurende hierdie 21 dae? Ek het myself gewys dat ek tot meer in staat is as wat ek gedink het. Ek het deurgedruk met die volgende - Ek het die 21 dae challenge gedoen - My kids reg gekry vir die kunswedstryd - Dit was vakansie - Mamma en vrou gewees - begin met n gesonde eetplan (3.3kg verloor 🥳) - Tenspyte van die challenge my ander videos ook gepost Nie gedink ek gaan dit OOIT als kan doen nie....was dit maklik NEE, was dit die moeite werd ABSOLUUT!! Ek het geleer dat opgee nooit eintlik n opsie was nie. Ek belowe aan myself om so aan te hou vir die volgende 90 dae en as ek ooit voel ek kan nie....sal ek al die posts hier kom lees om my woema te gee van almal af. Ek weet nou dat ek kan as ek my hart en kop op dit sit!! Van hier af kan dit net beter gaan. Ek glo ook as een tree op n slag klink dalk klein maar tenminste beweeg ek...ek is defnitief nie waar ek n maand terug was nie. Sterkte aan almal julle is wraggies AMAZING!!!
Week 3 dag 5 (19)
Ek gaan nie langer wag vir _________ voordat ek begin nie. Ek weier om langer te wag vir die perfekte tyd. Die afgelope tyd is die perfekte tyd elke dag vir my. Ek vat dit soos dit kom, siek of gesond, lus of nie lus nie, ek daag op. Vir myself en my besigheid want dit is wat belangrik is. En ek kan klaar voel ek is al lekker op momentum. Ek doen ook weekliks nou my beplanning op excel wat ek nooit voorheen gedoen het nie werk soos n bom!!!!
1 like • 28d
@Jadene Fourie Baie baie dankie Jadene. Het my lank gevat en nou is ek so trots dat ek net aangehou het als was daar moeilike dae
0 likes • 28d
@Hester Conradie Baie baie dankie hester. Ek dink ons kan almal so trots wees
1-10 of 102
Chantel van Wyk
5
331 points to level up
@chantel-van-wyk-9411
My name is Chantel, I'm 42 years old. Happily married and a mom of 2 beautiful girls, 9 and 12 years old. I work full time as a Sales Manager.

Active 1h ago
Joined May 4, 2026