User
Write something
CANVA
Hi Charmain, wil laat weet dat ek nou eers die 31dae van Augustus doen. Sover verloop dit goed. Ek kom net nie reg met dag 8. Wou vir jou aanstuur maar het nie n link waarheen nie. Baie dankie vir hierdie klasse...love dit ☺️👌🏻
BROLL
hi, ek is besig met die Canva skep Broll content. In jou video begin jy met create, video, mobile video. Dan is daar 'n blank bladsy aan die onderkant op jou bar waar jy die tyd verander, maar myne geen nie daardie blank bladsy nie. Ek weet nie hoe om die bladsy daar te kry nie, ek het net 1 bladsy op my skerm. So hoe verander ek nou die tyd / sekondes? En as ek frame insit op die enigste bladsy, hoe maak ek dan ?
Novel KDP
Ek wil net hoor my Novel het omtrent 30 Chapters Is dit nie te lank nie? Hoe lank is joune?
KDP boeke
Ek het die module gesien van die verskillende sizes wat mens moet gebruik om te publish. As jy e-book in canva geskep het, moet jy drie gawes skep vir bv paper back of kan mens dit maklik verander?
Spesiale karakters
Hoe voeg ek die spesiale karakters op letter in Canva? soos die kappie op die e?
1-11 of 11
powered by
Canva Creators Hub
skool.com/canva-creators-hub-6465
Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by