User
Write something
Die nuwe manier van WERK is happening in 28 hours
Pinned
Welkom by Canva Creators Hub!
Ons is so bly om jou hier te hê! Jy het nou deel geword van ’n ondersteunende community waar ons saam Canva leer, praktiese vaardighede ontwikkel en kreatief raak. As jy nuut is met Canva, moenie bekommerd wees nie — ons begin stap vir stap. As jy reeds Canva gebruik, gaan jy steeds nuwe tools, tegnieke en idees ontdek. Jou eerste stap: Begin asseblief by ons Augustus Challenge! Die challenge is ontwerp om jou te help om Canva prakties te leer deur te doen, nie net te kyk nie. Neem dit dag vir dag, werk deur die oefeninge en moenie bang wees om vrae te vra nie. Onthou: jy hoef nie alles dadelik te kan doen nie. Jy is hier om te leer, te oefen en te groei. Welkom by die Hub — jou Canva-reis begin hier! KYK ASB DIE VIDEO
Welkom by Canva Creators Hub!
Pinned
Ons volgende module
Baie dankie aan almal wat aan ons peiling deelgeneem het. Ek is besig om ’n nuwe module oor Canva Apps saam te stel, waar ons verskillende apps gaan ontdek en leer hoe hulle jou kan help om jou ontwerpe, bemarking en kreatiwiteit na die volgende vlak te neem. Die module sal onder Classroom beskikbaar wees vir lede met ’n Standard- of Premium-lidmaatskap. Dit is nie by die 7 day free trail ingesluit nie. Ek kan nie wag om hierdie nuwe module met julle te deel nie! ✨
Ons volgende module
No AI Oktober
Laaste 4 challenges is gelaai 😈 geniet hom julle!
Eerste Sale
Middag julle almal. Charmaine ek wil vir jou dankie se ek het my eerste sale gekry agv 'n canva produk. Dit is so lekker gevoel.
ATTENTION ALL LEGACY BUILDER
Stel jy belang in 'n module waar ons 1 advertensie elke dag skep, vir die Dollar deurbraak in 30 dae? Die module sal beskikbaar wees vir alle lede.
Poll
10 members have voted
1-30 of 91
powered by
Canva Creators Hub
skool.com/canva-creators-hub-6465
Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by