Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
What is this?
Less
More
7 contributions to Canva Creators Hub
2 likes • 4d
Ek miet nog dag 22 doen dan is ek op datum
31 dae
Net n vragie moet ek weer dag 1 tot 21 doen of kan ek dit afmerk en begin by dag 22 waar ek laas was? 😃😃😃
1 like • 4d
@Charleen Fourie ek dink jy is my nou een voor. Ek moet dag 22 doen
1 like • 4d
@Charleen Fourie ek stem saam
Koffie Chat saam Charmaine
Hi liefstes, so elke vrydag 12:00 gaan ons sommer almal wat kan op 'n live spring en net gesels, die wat kan sien julle vrydag
Koffie Chat saam Charmaine
3 likes • 5d
Eendag wanneer ek my eie baas is
No AI Oktober!
Staan uit bo die res! Ons volgende challenge gaan ons fokus op advertensies sonder die gebruik van AI! Hy launch 5 Oktober, 2 challenges 'n week vir 4 weke! Is jy gereed?
No AI Oktober!
5 likes • 5d
Gaan try by hou. Ek is baie besig wil graag. Wens ek het meer ire en minder "slegte werk"
Bekendstelling
Naand julle wonderlike mense. Eerste Wil ek vir Charmaine baie dankie sê vir die community ek weet ons gaan vreeslik baie leer en saam groei. Ek is Charleen van Pretoria. Canva en ek ken mekaar al 6 maande lank. Ek wil alles van Canva af leer my doel is om ekstra inkomste met Canva te kan maak. So daar is my storie. 🤗 Is baie op gewonde oor die Canva Community
1 like • 5d
@Ronel Landman sjoe jy is lucky.
1-7 of 7
Liesl Louw
3
39 points to level up
@liesl-louw-5660
I'm a full time employee and mom of 2. I love Jesus and trust i can make a difference in others lives while growing and changing too.

Active 37m ago
Joined Sep 30, 2026