Hier is waar jy gaan gemaklik raak met Canva! Druk daai knoppies, explore en onthou jy kan altyd undo.
0%
Unlock for $5
PDF set up vir Legacy Builder Program
Kom kyk hoe maklik is dit om vir jouself pdf's op te stel vir jou lead!
0%
No AI Oktober_Challenge
Staan uit bo die res! 8 challenges wat jou gaan help jou designing op Canva verskerp!
Ons begin die 5de Oktober
0%
Skep 'n online store op systeme.ion
Jy kan GRATIS begin jou digitale produkte verkoop! Ek wys jou stap vir stap hoe om 'n online store te skep en jou produkte op te laai.
0%
Unlock for $10
Skep jou eie digitale produk_Monthy planner
In hierdie kursus gaan ek jou leer hoe om jou eie digitale produk te skep, ek gee ook vir jou 'n template waarvan af jy kan begin
0%
Unlock for $10
Skep 'n Digitale Notaboek
In hierdie klas gaan ek jou wys hoe jy jou eie digitale notaboek kan skep op canva met hyperlinks!
0%
Unlock for $10
Skep 'n E-BOOK
Hierdie is 'n overall course oor e-boeke.
0%
Unlock for $15
Template Training
Of jy templates wil skep vir persoonlike gebruik en of jy template bundles wil maak om te verkoop, hierdie les gaan jy presies leer hoe jy dit kan doen!
0%
Unlock for $10
Gebruik Canva vir jou besigheid
Hier is wat jy kan doen met Canva free en Canva Pro