Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More
4 contributions to Canva Creators Hub
Koffie Chat saam Charmaine
Hi liefstes, so elke vrydag 12:00 gaan ons sommer almal wat kan op 'n live spring en net gesels, die wat kan sien julle vrydag
Koffie Chat saam Charmaine
1 like • 15h
Ek ook nog nie my eie baas nie.
No AI Oktober!
Staan uit bo die res! Ons volgende challenge gaan ons fokus op advertensies sonder die gebruik van AI! Hy launch 5 Oktober, 2 challenges 'n week vir 4 weke! Is jy gereed?
No AI Oktober!
4 likes • 1d
Gereed.
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
6 likes • 4d
Ek is Susan Malherbe, van Worcester, Weskaap. Nou 3 maande op Canva. Het al baie geleer, maar wil graag my eie produkte skep, e book ens. Sien uit na dit.
Welkom by Canva Creators Hub!
Ons is so bly om jou hier te hê! Jy het nou deel geword van ’n ondersteunende community waar ons saam Canva leer, praktiese vaardighede ontwikkel en kreatief raak. As jy nuut is met Canva, moenie bekommerd wees nie — ons begin stap vir stap. As jy reeds Canva gebruik, gaan jy steeds nuwe tools, tegnieke en idees ontdek. Jou eerste stap: Begin asseblief by ons Augustus Challenge! Die challenge is ontwerp om jou te help om Canva prakties te leer deur te doen, nie net te kyk nie. Neem dit dag vir dag, werk deur die oefeninge en moenie bang wees om vrae te vra nie. Onthou: jy hoef nie alles dadelik te kan doen nie. Jy is hier om te leer, te oefen en te groei. Welkom by die Hub — jou Canva-reis begin hier!
5 likes • 4d
Dankie, Charmaine Ek nogals opgewonde hieroor.
1-4 of 4
Susan Malherbe
2
4 points to level up
@susan-malherbe-9631
Ek is Susan, 53 is n ervare krediteure klerk, Ouma en Mamma. Ek is opgewonde om digitale bemarking te begin en semi passiewe inkomste te verdien.

Active 15h ago
Joined Sep 28, 2026
Worcester