BROLL
hi, ek is besig met die Canva skep Broll content. In jou video begin jy met create, video, mobile video. Dan is daar 'n blank bladsy aan die onderkant op jou bar waar jy die tyd verander, maar myne geen nie daardie blank bladsy nie. Ek weet nie hoe om die bladsy daar te kry nie, ek het net 1 bladsy op my skerm. So hoe verander ek nou die tyd / sekondes? En as ek frame insit op die enigste bladsy, hoe maak ek dan ?
1
7 comments
Susan Malherbe
4
BROLL
powered by
Canva Creators Hub
skool.com/canva-creators-hub-6465
Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by