User
Write something
Dit is makliker as wat jy dink
JY kan elke dag met n hele loftus vol mense praat!
1
0
Maak videos laat mense jou leer ken!
wat doen jy om jou gesig daar buite te kry?
1
0
Die nuwe manier om huise te verkoop
Met ons social videos, kry ons baie leads van kopers en verkopers
0
0
Koffie en Strategie tyd
🎥 Kom gesels saam in my live video sessie! (Elke Donderdag om 11:00 kyk by "Calendar") Ons gaan gesels oor strategieë wat tans regtig goed werk – prakties, toepaslik en relevant vir nou. 💡 👉 Het jy vrae? Sit dit in die comments of kom vra dit live! 👉 Soek jy nuwe idees of wil jy hoor wat ander doen wat werk? Dan moet jy hier wees.
Beplan, shoot en edit professionele videos – net met jou foon!
Wat Jy Sal Leer (Modules) - Sessie 1 - (Beplanning) Hoe video werk en hoe verskillende platvorms werk. - Sessie 2 - (Shoot) Settings, Bewegings, alles van shoot. - Sessie 3 - (Edit) Hoe om 3 verskillende videos te edit vir sosiale media.
1
0
1-5 of 5
Dis net video
skool.com/dis-net-video-7184
Real estate, personal branding, video community
Powered by