Koffie en Strategie tyd
🎥 Kom gesels saam in my live video sessie!
(Elke Donderdag om 11:00 kyk by "Calendar")
Ons gaan gesels oor strategieë wat tans regtig goed werk – prakties, toepaslik en relevant vir nou. 💡
👉 Het jy vrae? Sit dit in die comments of kom vra dit live!
👉 Soek jy nuwe idees of wil jy hoor wat ander doen wat werk? Dan moet jy hier wees.
1
1 comment
Estean Bolleurs
1
Koffie en Strategie tyd
Dis net video
skool.com/dis-net-video-7184
Real estate, personal branding, video community
Powered by