🚀 Sluit nou GRATIS aan by ons Agent Community!
Hier connect ons op Zoom, deel wat vandag werk (branding, content & hacks).
👥 Net vir nou verniet – sodra ons 50 agente is, word dit n “payed community”, maar as jy in is voor dan is jy in, vir altyd.
🏎️ By “Calendar” sal jy ons opkomende zoom meetings sien, waar ons saam gesels oor probleme en nuwe strategieë om leads te genereer. 💪
🎥 In "Classroom" kan jy ook my betaalde video-kursus kry: Hoe om goeie videos net met jou foon te beplan, shoot & edit vir sosiale media, at kopers en verkopers na jou toe bring.
Wat jy leer:
1️⃣ Beplan video’s wat werk vir elke platform
2️⃣ Shoot slim met net jou foon
3️⃣ Edit 3 tipe videos vinnig vir groei
🔥 Die kursus is launch-week afgemerk – kry hom nou!
👉 Sluit aan. Leer. Bou jou brand.