Beplan, shoot en edit professionele videos – net met jou foon!
Wat Jy Sal Leer (Modules)
  • Sessie 1 - (Beplanning) Hoe video werk en hoe verskillende platvorms werk.
  • Sessie 2 - (Shoot) Settings, Bewegings, alles van shoot.
  • Sessie 3 - (Edit) Hoe om 3 verskillende videos te edit vir sosiale media.
1
0 comments
Estean Bolleurs
1
Beplan, shoot en edit professionele videos – net met jou foon!
Dis net video
skool.com/dis-net-video-7184
Real estate, personal branding, video community
Powered by