Beginner kick start video kurses
Unlock for $97
Beginner kick start video kurses
As jy al ooit gewonder het hoe om video te gebruik om jou naam in die eiendomswêreld te bou, dan is hierdie mini-kursus vir jou! In hierdie kort en praktiese kursus wys ek jou stap vir stap hoe om kragtige video’s te maak wat jou help om meer sigbaar te wees, vertroue te bou en meer kliënte te kry. Aan die einde van die mini-kursus sal jy gemaklik voel om jou eie video’s te maak en te deel, en jy sal sien hoe dit jou help om meer mense te bereik – en jou besigheid te laat groei.
0%
1-1 of 1