Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More
Inspire.Create.Monetize

96 members โ€ข Free

A-Span

1.9k members โ€ข $10/m

78 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week 3 Dag 7 (21)
Wat was my grootste deurbraak hierdie 21 dae My persoonlike groei, selfvertroue, glo in myself, minder panic moments. Ek voel soos n nuwe mens, ek is gefokus en ek het vrede in my hart dat my deurbraak vir my besigheid daar gaan wees op die regte tyd. Wat ek anders gaan doen van vandag af... ek gaan gefokus bly, nie meer moed opgee nie, opdaag al het ek zero views, teruggaan na die drawing board vir soveel keer dit nodig is, couchable bly ๐ŸŒผ
1 like โ€ข Jul 21
Wow Retha, ek stem saam met jou.. Sooo sooo trots op jou journey.. Well done ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐Ÿ™โค๏ธ
Week 3: Week Uitdaging face forward video
Hier moes ons ล„ 60 sec video in publieke plek maak. Ek was so uitgestress, toe ek by huiskom van dorp af sien ek eers ek het minder as 60 sek gepraat. Maar here goes https://vt.tiktok.com/ZSXVUnrSR/
1 like โ€ข Jul 21
Sooo trots op jou... Well done vir jou video ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰
Week 3 Challenge video
https://vt.tiktok.com/ZSXVuLFV1 Sjoe julle, ekt nie gedink ek kan die doen nie.. Amper amper te laat, maar nog betyds. Ekt opgedaag.. ๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜ Dankie, julle almal se moed het my moed gegee โค๏ธ๐Ÿค—
2 likes โ€ข Jul 21
@Lorika Coetzer Dankie ek waardeer.. Dit was challenging ๐Ÿค—โค๏ธ๐Ÿ™๐Ÿ˜
Week 3 dag 7 (21)
Wat was jou grootste deurbraak gedurende hierdie 21 dae? Ek het myself gewys dat ek tot meer in staat is as wat ek gedink het. Ek het deurgedruk met die volgende - Ek het die 21 dae challenge gedoen - My kids reg gekry vir die kunswedstryd - Dit was vakansie - Mamma en vrou gewees - begin met n gesonde eetplan (3.3kg verloor ๐Ÿฅณ) - Tenspyte van die challenge my ander videos ook gepost Nie gedink ek gaan dit OOIT als kan doen nie....was dit maklik NEE, was dit die moeite werd ABSOLUUT!! Ek het geleer dat opgee nooit eintlik n opsie was nie. Ek belowe aan myself om so aan te hou vir die volgende 90 dae en as ek ooit voel ek kan nie....sal ek al die posts hier kom lees om my woema te gee van almal af. Ek weet nou dat ek kan as ek my hart en kop op dit sit!! Van hier af kan dit net beter gaan. Ek glo ook as een tree op n slag klink dalk klein maar tenminste beweeg ek...ek is defnitief nie waar ek n maand terug was nie. Sterkte aan almal julle is wraggies AMAZING!!!
1 like โ€ข Jul 21
Dis amazing gestel... Trots op jou en jy mag meer as trots op jouself wees.. ๐Ÿ™โค๏ธ๐Ÿค—
My 90 dae Beloftes aan myself
Soos gewoonlik moet ek alweer meer as een belofte aan myself maak en vir julle lang love letters skryf, maar hier is my beloftes. Ek gaan die 21 dae vreeslik mis maar darem weet ek julle is almal nog hier. Vir die volgende 90 dae belowe ek myself dat ek nie sal opgee net omdat die pad stadig is nie. Ek sal aanhou glo, selfs wanneer ek nog nie kan sien waarheen alles lei nie. Ek sal aanhou groei en leer, selfs wanneer ek voel ek behoort al verder te wees. Ek sal myself herinner dat klein treรซ steeds vorentoe is. Ek belowe om nie my hoop te laat bepaal deur wat ek vandag sien nie. Ek sal op God bly vertrou, selfs in die stil tye, en glo dat Hy steeds werk wanneer ek dit nie kan sien nie. Ek sal elke dag tyd maak om my Bybel te bestudeer en my verhouding met God te voed. Ek sal elke dag gaan stapโ€”nie omdat ek alles aan myself moet verander nie, maar omdat ek wil leer om beter na myself om te sien, een dag op 'n slag. Daar sal dae wees wanneer ek moeg is. Daar sal dae wees wanneer ek twyfel. Daar sal dae wees wanneer ek wonder of ek ooit die eindstreep sal bereik. Maar ek belowe myself dat ek op daardie dae nie sal vergeet waarom ek begin het nie. Ek sal aanhou glo. Ek sal aanhou leer. Ek sal aanhou groei. Ek sal aanhou hoop. En wanneer ek nie self die pad kan sien nie, sal ek God vertrou om my die volgende tree te wys. Vir die volgende 90 dae kies ek nie perfeksie nie. Ek kies volharding. Ek kies geloof. Ek kies hoop. En ek kies om aan te hou.
1 like โ€ข Jul 21
Dankie vir al jou Love letters, dit gee my ook moed en laat my onthou. Nie een van ons loop hierdie pad alleen nie.. HY LOS ONS NOOOIT... ๐Ÿค—โค๏ธ๐Ÿ™
1-10 of 78
Laetitia Botha
4
17 points to level up
@laetitia-botha-8107
Mamma van 3...Ouma van Amper 2 Blessings ๐Ÿ˜๐Ÿ˜... Met "n dankbare hart en 'n lewe propvol van Miracles โค๏ธ๐Ÿ™๐Ÿค—

Active 1m ago
Joined Jun 24, 2026
Potchefstroom