Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More
workwithsydney

3.4k members • Free

Inspire.Create.Monetize

95 members • Free

Digital Growth Community

61.2k members • Free

129 contributions to Inspire.Create.Monetize
$100 Sale
Wow wow wow ek kan nie genoeg dankie se nie. Dank die Here vir hierdie amazing geleentheid en dankie @Hester Conradie vir AL jou hulp. Ek is nie n dag spyt dat jy oor my lewe gekom het nie, jou raad het my al so baie gehelp. Gister n $100 verkoop en ek is in ekstase!!! Die baan is gebreek!!!
$100 Sale
1 like • 19d
Baie geluk nou kom groot dinge
Win
Naand julle almal. Ek moet se ek mis nogal om nie elke dag hier op te kom en bietjie met julle te praat nie. Die eintlike rede hoekom ek vandag hier is, is om met julle te deel ek het my eerste Digitale produk klaar. Sy naam is Canva made Simple. (A Beginner's Guide to Canva). In hom het ek probeer om die basiese goed wat mens moet weet om te begin met canva te verduidelik. Ek wil graag vir die eerste twee wat sou belangstel om vir my eerlike terugvoering te gee of dit beginners friendly genoeg is gratis pdf te stuur. Die sou nie moontlik gewees as dit nie vir Hester was en julle posts elke dag wat my gemotiveer het om dit te doen nie. So baie dankie julle ek waardeer regtig julle elkeen.
0 likes • 25d
@Debby Steadman sent it to you. Thanks for you and Retha for are willing to be my Ginny pigs😁
0 likes • 23d
@Retha Le Roux Baie dankie Retha Nou voel ek gerus jy en Debbie se dit is verstaanbaar. Baie dankie aan julle twee ek waardeer dit regtig baie
3 Day Bootcamp
The 3 Day Content Intense Bootcamp has been moved to September I think, lets work on the momentum and messaging, confidence to get that trust to conversion and then the bootcamp will take it from conversion in emails or whatsapp to income. What so you think? Vote on the poll please 3 Day Content Intense Bootcamp $27 keep it from 31/7 to 2/8/2026
Poll
10 members have voted
2 likes • 23d
Ek stem Saam eers content Dan bootcamp
Facebook Followers Groei
My Facebook Follower tal het van verlede Vrydag gegroei van 5,000 na meer as 5,770 vanmiddag. Gaan loer gerus en follow my asb vir heerlike kos videos: https://www.facebook.com/Fanie.UGC/ My doel is om so gou moontlik by 10,000 Followers uit te kom.
Facebook Followers Groei
1 like • 25d
@Fanie Pretorius wow dit is amazing oom
Week 3: Week Uitdaging face forward video
Hier moes ons ń 60 sec video in publieke plek maak. Ek was so uitgestress, toe ek by huiskom van dorp af sien ek eers ek het minder as 60 sek gepraat. Maar here goes https://vt.tiktok.com/ZSXVUnrSR/
1 like • 27d
Ek love jou video
1-10 of 129
Charleen Fourie
5
289 points to level up
@charleen-fourie-4305
Charleen Fourie

Active 20h ago
Joined Jun 24, 2026