First here is my link to my Week challenge https://vt.tiktok.com/ZS4cA2BRR/ If they were sitting across the table from you today, what's the very first thing you would teach them.... and why? Eerstens sal ek haar leer dus okay om bang en totaal deurmekaar en al die gevoelens wat tans deur jou hardloop te voel en te ervaar. MAAR die belangrikste is om te begin soos jy is, want om net eers daardie eerste stap te vat is n groot een. En dan sal ek haar leer dat sy elke dag moet vat soos hy kom, sy moet net opdaag vir haarself. Want wat ook al sy wil aanpak gaan nie van die begin af perfek wees nie maar deur elke dag optedaag en te doen wat sy moet gaan haar help om elke dag bietjie vir bietjie te groei. Ek wil haar hierdie lesse leer omdat ons dit in ons allerdaagse lewens moet toepas om uit eindelik by ons betere self uit te kom. Om nie vir ewig net te stagneer waar jy is nie maar om te groei en nuwe geleenthede aan te pak vir jouself. Want wie weet watse persoon jy einlik is en kan wees as jy nie jouself gaan wys nie