Ek is by dag 2 van die 30 dae. Ek wil weet of die video voldoen aan die les. Is dit beter as gister se videos wat nie met iemand spesifiek praat nie. Ek kry geen views.
My Facebook Follower tal het van verlede Vrydag gegroei van 5,000 na meer as 5,770 vanmiddag. Gaan loer gerus en follow my asb vir heerlike kos videos: https://www.facebook.com/Fanie.UGC/ My doel is om so gou moontlik by 10,000 Followers uit te kom.
Wat help jou om aan te hou wanneer dit stil raak? Vir my is dit die herinnering aan hoekom ek begin het. En as die program vir soveel mense voor my werk moet dit seker iewers vir my ook begin werk ek moet net my mense nog vind.
https://vt.tiktok.com/ZSXCJNxmX/ Hierdie was ongemaklik, maar makliker as wat ek verwag het. Dalk omdat my naste dorpie bitter klein is . Ek het definitief geleer om uit my comfort sone te klim en net te beweeg.