Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

91 members • Free

A-Span

1.8k members • $10/m

Digital Growth Community

61.1k members • Free

7 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week 1: Day 6 Content Hooks
POST 1 Content Pillar: Things We Say Without Thinking 💬 ENGLISH Hook "We'll make a plan." I think that's one of the most South African sentences ever. 🇿🇦 Talking Points The car needs a service? We'll make a plan. School expenses popped up? We'll make a plan. Something unexpected happens? We'll make a plan. I actually love that about us. We don't give up easily. But sometimes making a plan also means learning a new skill that creates more opportunities. CTA Comment PLAN if you've ever said, "We'll make a plan." AFRIKAANS Hook "Ons sal 'n plan maak." Ek dink dis een van die mees Suid-Afrikaanse sinne wat daar is. 🇿🇦 Talking Points Die kar moet diens? Ons sal 'n plan maak. Skooluitgawes wat onverwags opduik? Ons sal 'n plan maak. Nog 'n rekening? Ons sal 'n plan maak. Dis eintlik iets waarvan ek hou. Suid-Afrikaners gee nie maklik op nie. Maar partykeer beteken 'n plan maak ook om 'n nuwe vaardigheid te leer wat vir jou meer geleenthede kan skep. CTA Kommentaar PLAN as jy ook al gesê het: "Ons sal 'n plan maak." POST 2 Content Pillar: Perspective Shift 👀 ENGLISH Hook I used to think opportunity knocked on your door... now I think it usually starts with curiosity. Talking Points Most opportunities don't arrive with a big announcement. They often begin with one question. One conversation. One video. One decision to learn something new. Looking back... The biggest changes usually started much smaller than I expected. That's why I never underestimate small beginnings. CTA Comment CURIOUS if you're open to learning something that could create new opportunities. AFRIKAANS Hook Ek het altyd gedink geleenthede klop aan jou deur... nou dink ek dit begin gewoonlik met nuuskierigheid. Talking Points Die meeste geleenthede kom nie met groot aankondigings nie. Dit begin gewoonlik met een vraag. Een gesprek. Een video. Een besluit om iets nuuts te leer. As ek terugkyk... Het die grootste veranderinge baie kleiner begin as wat ek ooit verwag het. Dis hoekom ek nooit klein beginne onderskat nie.
[attachment]
$100 Sale
Wow wow wow ek kan nie genoeg dankie se nie. Dank die Here vir hierdie amazing geleentheid en dankie @Hester Conradie vir AL jou hulp. Ek is nie n dag spyt dat jy oor my lewe gekom het nie, jou raad het my al so baie gehelp. Gister n $100 verkoop en ek is in ekstase!!! Die baan is gebreek!!!
$100 Sale
Baie geluk, dit is awesome nuus. Geniet dit en laat dit jou aanspoor tot beter hoogtes💰💰📈📈
Motiveering
Van vandag af wag ek nie meer vir motifeering om my content te create nie, van vandag af leer ek om iets op canva te doen al het ek geen idee wat ek doen of wat ek wil doen nie.. as ek net opdaag sal die idees volg. Ek gaan konsentreer om meer op my daaglikse taak energie te spandeer en daardeur dissipline kweek
So dankbaar WINS 🏆
Baie dankie Hester met die hulp van my content. Ek het 0 views gehad op my content op TikTok en binne 'n week met jou hulp het dit so mooi opgetel en 96 nuwe followers gekry🎉🎉🥳🥳Jy is 'n 🌟
So dankbaar WINS 🏆
Dit is awesome
30 Dae Uitdaag Challenge: Dag 4
" The one habit I'm choosing to build from today is.." Die een gewoonte wat ek besluit om op te bou van vandag af is om op te hou tyd mors in die oggend as ek wakker word, want dan haak ek op sosiale media platvorms vas, ek gaan eerder so gou as moontlik klaarmaak en my stilte tyd doen en dan om te begin met my dag met my besigheid.
Ek hoor jou Lorika.. ek staan nou 5 uur op om stilte tyd te hou en te offen.. ek weet jy gaan dit kan reg kry.. sterkte vir jou
1-7 of 7
Christa van der Merwe
2
9 points to level up
@christa-van-der-merwe-9285
I am an energetic and ambitious woman who enjoys self-development materials as well as life coaching and development for kids.

Active 3d ago
Joined Jul 31, 2026