Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More

Memberships

Inspire.Create.Monetize

90 members • Free

3 contributions to Inspire.Create.Monetize
3 Day Bootcamp
The 3 Day Content Intense Bootcamp has been moved to September I think, lets work on the momentum and messaging, confidence to get that trust to conversion and then the bootcamp will take it from conversion in emails or whatsapp to income. What so you think? Vote on the poll please 3 Day Content Intense Bootcamp $27 keep it from 31/7 to 2/8/2026
Poll
10 members have voted
1 like • 13d
Hi, Ek wil baie graag die bootcamp doen. Hoe tyd gebondd is dit? Ek is beskikbaar 31ste en 2de. Ssterdag 1ste is ek besig van 07:00-17:00. Kan ons rondom die tyd werk? Anders stem ek vir Srptember, maar dis nog sooo ver...
Facebook Followers Groei
My Facebook Follower tal het van verlede Vrydag gegroei van 5,000 na meer as 5,770 vanmiddag. Gaan loer gerus en follow my asb vir heerlike kos videos: https://www.facebook.com/Fanie.UGC/ My doel is om so gou moontlik by 10,000 Followers uit te kom.
Facebook Followers Groei
1 like • 16d
Ek staan vandag op meer as 6,700 Facebook Followers. Dit is 34% groei in die week van 5,000 af verlede Vrydag. Ek voel baie geseënd!
Laaste Dag!🎉🎉🎉🥳🥳🥳
Vandag is die laaste dag van die 21 Day Die Opdaag Uitdaging challenge. Ek wil se is bitterlik trots op julle almal Ons het begin met 23 en net 3 het uitgeval maar weens opstandighede nie net uit geval omdat hulle nie kon nie. So nou weet jy wat jy in staat is om te doen vir jouself, jy weet en vertrou jouself om jou woord te hou aan jouself en te doen wat moet gedoen word sonder verskonings om die lewe wat jy graag wil he te kan leef. Jy het geleer dat vrees net deel is van hierdie pad, vrees sluit nie meer die pad nie, want jy laat nie toe dat vrees die pad sluit nie, want jy het geleer om dinge te doen deur die vrees en gemaklik te raak met dit. Jy het geleer dat alle aksie stappe jou beter maak as die vorige dag/keer, jy het geleer dat perfeksie net n pyn in die gat onrealiteit is. En dat self al voel jy dis nie reg nie, doen jy dit steeds want dis hoe die lewe is, ongemaklik, moeilik maar tog n avontuur, tog lekker en vol liefde. So maak n post en vertel ons jou ervaring in die challenge en ook daai vrees wat jy of oor win het, of geleer het dis nie so erg nie. Weereens so trots op julle, en moenie nou momentum verloor nie🎉🥳💛👑👑🎉🎉
1 like • 19d
Dit klink baie interessant.
1-3 of 3
Fanie Pretorius
2
14 points to level up
@fanie-pretorius-9824
Food content creator met 'n passie vir vinnige, maklike en smaaklike etes, en ek gebruik meestal my amazing DNA Dubbel Deur lugbraaier.

Active 3d ago
Joined Jul 18, 2026
Weltevredenpark