Die een ding wat ek graag doen wat my ideale kliënt nie weet nie.. Eks mal oor netbal skeidsreg... Dis vir my ongelooflik lekker om so om die baan te hardloop en die adrenalien te voel tussen die spelers en die toeskouers, my passie is netbal en het self gespeel en my dogter ook.. En ons albei skeidsreg.. Lief dit