User
Write something
Week 1 uitdaging
https://vt.tiktok.com/ZSCQM7uY5/ My week 1 uitdaging gedoen vandag.
Die storie wat ek vandag kies om agter te los
Ek kies om agter te los, dat ek te oud is, om iets van my lewe te maak, en ek kies om op te hou kyk na ander van my ouderdom wat ek as suksesvol sien, ek kies ook om nie een dag meer te vergeet, Hoekom. Ek hierdie doen nie, vir myself, my kinders en kleinkinders♥️
Week 1van die 21 dae
Week 1 Dag 2 Die storie wat ek vandag kies om agter te los is..Ek het nie genoeg vertroue in my self nie en bang wat aner gan SE
Dag 2 v 21 dae
Wat ek agterlaat: om te worry oor "wat sal my vriende & familie sê" - dis mos nie hulle wat my rekenings aan die einde vd maand moet betaal nie!
0
0
Dag 1 v 21 dae
https://vt.tiktok.com/ZSCHYsLUW/ Dis ek, laat-nag voor die rekenaar ....
0
0
1-30 of 110
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by