Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
90 contributions to Inspire.Create.Monetize
Birthday's Dates of members🥰🤩
I want every member to please comment your Birthday Date please. So that we can start celebrating it with everyone. I just want to say to each an everyone thank you so so much for my B-day wishes today, I truly appreciate it. I really do cherish each and everyone of you in my community. I also pray for us inside the community so that all of us can reach the success that we know we can achieve, because wanting more does not mean we do not appreciate what we have it just means that God knows that we are meant for greatness. And its never to late to achieve greatness, because if you are still breathing it means your are still meant to be here and do what you need to do. Have a wonderful week.... See all the Legacy Content Support members tomorrow night at 19h00 for training. The training will be in Afrikaans but I will give the session PDF in Afrikaans and English.
5 likes • 27d
@Hester Conradie as jy nie so ver was nie het ek daai koek vir jou gestuur! 5 Januarie
$900 Dollar sale 07:22 am vanoggend
Staan absoluut net in dankbaarheid voor my Abba Vader Koning Jeshua. Sy tyd is absoluut perfek. En al wat ek kan doen is om die man se besigheid te seen wat gekoop het🙌
2 likes • Oct 21
Well done,so opgewonde saam met jou🙏
Nuut in die gemeenskap
Hallo Julle, ek is Erika Herly en ek wil net Vir Hester baie dankie sê. Ek Glo hier gaan ek my selfvertroue terug kry en n sukses mask van my besigheid. Sterkte Vir Julle almal en Glo en vertrou ONS Gaan wen. Lekker dag 🌹
2 likes • Oct 20
Baie welkom💃
My persoonlike brake through
Hester ek kan nie genoeg dankie se vir vanoggend se: Koffie saam met Hester nie. Ek het altyd gehoor van jou Persoonlike Brand, maar ek het nie regtig so lekker verstaan waaroor dit gaan of hoe om dit te doen nie. Tot ek vanoggend die koffie ding gedoen het. En wow het dinge vir my in plek geval. My bruin is nou soos popcorn in n microwave, soveel idees hahah soveel so dat ek sukkel om myself tot stilstand te kry om te kies met watter een ek wil begin. So baie dankie dat jy die geleentheid raak gesien en aan gegryp het om ons te help💞
2 likes • Oct 19
@Lorika Coetzer iemand het eendag gese op 'n dag dan gaan die liggie aan,was so oulik gese dieselfde soos jou popcorn. So bly en opgewonde vir jou.
Persoonlike Win
Ek het gister na Hester se live die tip gaan gebruik en gaan soek vir mense wie se posts ek na sal kyk,wat my ideale klient is en paar gelike ens. Daarna het ek gepost op TT en FB en my views trek nou al op 1K(fb) en 1.3K op TT. Ek moes iets reg gedoen het in daai post. Weet ons moenie daarop fokus nie,maar dit maak mens weer bietjie positief. @Hester Conradie baie baie dankie vir jou leiding,kan nie genoeg dankie se nie.
1 like • Oct 14
@Debby Steadman baie dankie.
2 likes • Oct 16
@Lorika Coetzer 🤭
1-10 of 90
Liezel Coetser
5
295 points to level up
@liezel-coetser-3359
Ek is Liezel Coetser van vanderbijlpark. Enkel ma van 1 seun en is tans 'n tuisbakster. Wil graag 'n beter lewe vir my en my kind skep.

Active 6h ago
Joined Jun 25, 2026
Vanderbijlpark