Vandag gee ek myself toestemming om die Hoofkarakter in my storie te wees. Ek gaan nie meer agterna sleep en almal gelukkig probeer hou nie,want dit werk elkgeval nie. Ek gee myself toestemming om asem te haal en te fokus op myself vir 'n slag,wat 'ek' wil doen en hoe 'ek' dit wil doen.