Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More

Owned by Hester

Inspire.Create.Monetize

93 members • Free

A community for digital resellers & content creators to gain clarity, build confidence, create better content & grow their business.

Women's Business Community

1.8k members • $7/month

The Directory On Skool

987 members • Free

Digital Boss Academy

1.8k members • Free

Pinterest Skool

5.5k members • $7/month

Skoolers

161.7k members • Free

Dare2Dream

226 members • $27/month

Digital Growth Community

61.1k members • Free

The Creators Community

4.4k members • Free

Digital BOSS Academy!

40.4k members • Free

1595 contributions to Inspire.Create.Monetize
Video
Ek is by dag 2 van die 30 dae. Ek wil weet of die video voldoen aan die les. Is dit beter as gister se videos wat nie met iemand spesifiek praat nie. Ek kry geen views.
Video
0 likes • 15h
@Philip Keevy As jy geen views kry het jy vertroue verloor met TikTok dit beteken dat TikTok nie jou account vertrou nie so dit word nie uitgestuur nie. Hulle protect hulle users, so jy moet eers vertroue weer kry met TikTok. Jy gaan moet aanhou post met die hooks wat ek gee elke dag die een op die 30 Day Content Momentum saam die ander wat ek elke dag pin bo in die community blad elke dag. Jy gaan jouself moet 30 + dae gee om die vertroue op te bou weer.
Van vandag af...
Van vandag af wag ek nie meer vir motivering om aan te hou nie....ek kies om aan te hou,selfs op die dae wat ek bang is.
0 likes • 15h
@Lizette Henning So trots op jou🌸🌸
Dankbaar
Ek wil net iets met julle deel vir amper drie maande het my tiktok account se views op 0 gebly ek was verby moedeloos. Ek het aangesluit by Hester se 30 dae en tot my verbasing gister het my videos begin views kry dis nie 100e views nie maar dis iets. Dit het my sommer weer in ń positiewe gemoed ingesit. Vir my is dit ń win want iets gebeur weer. Dankie Hester.
0 likes • 15h
@Lizette Henning Yes ek is so bly vir jou, nou moet jy net aanhou met dit consistently moet asb nie die hooks verander dan nie. EK post elke dag hooks wat kan gebruik word.🌸🤗🎉
Week 2: Day 13 Content Hooks
AUGUST – DAY 13 POST 1 Content Pillar: Small Realisations 🧩 ENGLISH Hook Turns out, "I don't have time" sometimes really means "I haven't made it a priority yet." Talking Points - Ouch... I didn't enjoy realising that one. 😅 - Because we're all busy. - Work. - Family. - Housework. - Life. - But somehow we find time for the things we really want to do. - Even if it's only twenty minutes. - Learning something new doesn't always need a whole afternoon. - Sometimes it needs a decision. - "This matters enough for me to make time for it." CTA Comment TIME if you're making space to learn something new this month. AFRIKAANS Hook Dit blyk toe "Ek het nie tyd nie" beteken partykeer eintlik "Ek het dit nog nie 'n prioriteit gemaak nie." Talking Points - Ai... ek was ook nie mal oor daardie besef nie. 😅 - Want ons is almal besig. - Werk. - Familie. - Huiswerk. - Die lewe. - Maar op een of ander manier kry ons tyd vir die goed wat vir ons belangrik is. - Al is dit net twintig minute. - Om iets nuuts te leer hoef nie altyd 'n hele middag te vat nie. - Partykeer begin dit met 'n besluit. - "Hierdie is belangrik genoeg vir my om tyd daarvoor te maak." CTA Kommentaar TYD as jy hierdie maand plek maak om iets nuuts te leer. POST 2 Content Pillar: South African Everyday Life 🇿🇦 ENGLISH Hook There are two kinds of people at month-end: the ones checking specials... and the ones pretending they didn't see the specials. 😂 Talking Points - You walk into the shop with a plan. - Then you see the price. - Suddenly you're comparing brands like you're doing a research project. - "This one is 20% cheaper..." - "But that one has more in it..." - Next thing you're standing there doing maths again. - It's become a full-time job. - And honestly, sometimes you just have to laugh. - Because we're all trying to make our money work a little harder. CTA Comment SPECIAL if you become a professional bargain hunter at month-end. 😂 AFRIKAANS Hook Daar is twee soorte mense aan die einde van die maand: dié wat die specials soek... en dié wat maak asof hulle dit nie gesien het nie. 😂
2de Video gepost
Vandag het ek my tweede video gepost sonder filters, glad nie perfect nie, en even though ek geen views op my eerste paar plasings gekry het nie.. gaan dit my nie stop nie, ek is op n self discocery journey en ek love dit. Dankie Hester vir hierdie pragtige community
1 like • 1d
@Christa van der Merwe dis n groot plesier, ek love die feit dat jy kans gee vir groei🌸🥰super trots op jou en jou tweede video al🎉🎉🎉👑
1-10 of 1,595
Hester Conradie
7
5,303 points to level up
@hester-conradie-6628
Helping digital resellers & content creators grow through content, business clarity & confidence by building the person behind the content first.

Active 15h ago
Joined Jan 31, 2025