Dag 2 van 21 dae uitdaging Dag 2 - Die storie wat ek vandag kies om agter te los.... Is om ophou te dink aan wat ander mense sê, gaan sê van my! Om daardie woorde en uitdrukkings totaale en al te delete, en daarvan vergeet. Van vandag af, om positief te bly , te fokus op dit wat vir my Beplan, Beskore is, en waarvoor ek weet waarnatoe ek in staat is. En ek Glo met die Hulp van die Here is al hierdie dinge moontlik, want dit is wat Hy vir my en soveel ander beplan, 'n Hoopvolle Toekoms, om te floreer in Sy weë.