7h (edited) • Challenges & Exercises etc
Dag 2 van 21 dae uitdaging
Dag 2 - Die storie wat ek vandag kies om agter te los....
Is om ophou te dink aan wat ander mense sê, gaan sê van my! Om daardie woorde en uitdrukkings totaale en al te delete, en daarvan vergeet.
Van vandag af, om positief te bly , te fokus op dit wat vir my Beplan, Beskore is, en waarvoor ek weet waarnatoe ek in staat is. En ek Glo met die Hulp van die Here is al hierdie dinge moontlik, want dit is wat Hy vir my en soveel ander beplan, 'n Hoopvolle Toekoms, om te floreer in Sy weë.
0
0 comments
Ivan Knittle
2
7h (edited) • Challenges & Exercises etc
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by