Wat maak jou uniek? Sekerlik 1 vd moeilikste vrae wat ek moet beantwoord. Veral as ek sommige kommentaar gelees het. U sien, elkeen van ons is na die beeld v God geskape is, maar tog uniek in elke sin van die woord. My history lyk maar baie eenvoudig/smooth tot nou...(sal maar nie uitbrei). En daardeur wil ek sê, eks tog baie gebless wat my lewe aanbetref, nie dat ek wil spog nie, maar ek glo God se genade vir my was net genoeg. My persoonlikheid maak dat ek met mense oor die weg kan kom. Ongeag ons agtergronde, of verskille.