Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More
Inspire.Create.Monetize

102 members • Free

Imagine Her

167 members • Free

Magnetic by Faith

183 members • Free

Majesty

278 members • Free

A-Span

2k members • $10/m

Digital Growth Community

61.6k members • Free

121 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week 3 laaste dag 21 dae
Waarop is ee trotsste van hierdie afgelope 21 dae? Ek is die trotsste daarop dat ek nie opgegee het nie. Ek het elke dag opgedaag, al was ek soms bang of onseker. Ek het aangehou, en dit maak my trots op myself. Wat het ek oor myself geleer wat ek nooit weer wil vergeet nie? Ek het geleer dat ek sterker is as wat ek gedink het. Ek hoef nie perfek te wees om te begin nie. Ek moet net aanhou, in myself glo en op God vertrou. Watter belofte maak ek vandag aan myself vir die volgende 90 dae? Ek belowe aan myself dat ek sal aanhou opdaag, aanhou leer en nie sal opgee wanneer dinge moeilik raak nie. Ek gaan aanhou groei, aan myself glo en elke dag een stap nader aan my doel beweeg
0 likes • Jul 22
Verseker!! Elke dag een tree. Onthou Fil4:13.... 🦋
Week 3 Dag 21
Wat was jou grootste deurbraak gedurende hierdie 21 dae? My grootste deurbraak was om op te daag vir myself in die publiek en video te maak al het mense my aan gekyk het ek geen "overthinking" gehad nie want ek het geweet hoekom ek dit doen en vir wie ek dit doen.. Ek het myself bewys dat ek goed genoeg is en dat ek kan opdaag vir myself sonder verskonings....En dat verskonings my nerens bring nie en net STUCK hou in die kring wat ek is.....Ek het in hierdie 21 dae geleer dat ek kan opdaag maak nie saak wat na my kant toe kom nie en kan vir myself daar wees... En gaan van vandag af vir myself daar wees...Ek gaan van vandag af myself anders sien want ek weet ek is tot meer in staat as wat ek geglo het vir so lank en die 21 dae het my geleer dat ek suksesvol kan wees deur eerlik te wees met myself en diep ondersoek te doen
1 like • Jul 22
Alice, jy kan baie trots wees op jouself. Mag die volgende 21 dae en dan die dae daarna geseënd wees. Mag jy elke dag opdaag met meer selfvertroue en ek is veral bly oor die "stuck" waaruit jy is. Jy gaan nog ver kom!!! 🦋
Week 3 Dag 7 (21)
Wat was my grootste deurbraak hierdie 21 dae My persoonlike groei, selfvertroue, glo in myself, minder panic moments. Ek voel soos n nuwe mens, ek is gefokus en ek het vrede in my hart dat my deurbraak vir my besigheid daar gaan wees op die regte tyd. Wat ek anders gaan doen van vandag af... ek gaan gefokus bly, nie meer moed opgee nie, opdaag al het ek zero views, teruggaan na die drawing board vir soveel keer dit nodig is, couchable bly 🌼
1 like • Jul 21
Mag jy hoë hoogtes bereik. YOU CAN DO IT!!! 🦋
Week 3 dag 7 (21)
Wat was jou grootste deurbraak gedurende hierdie 21 dae? Ek het myself gewys dat ek tot meer in staat is as wat ek gedink het. Ek het deurgedruk met die volgende - Ek het die 21 dae challenge gedoen - My kids reg gekry vir die kunswedstryd - Dit was vakansie - Mamma en vrou gewees - begin met n gesonde eetplan (3.3kg verloor 🥳) - Tenspyte van die challenge my ander videos ook gepost Nie gedink ek gaan dit OOIT als kan doen nie....was dit maklik NEE, was dit die moeite werd ABSOLUUT!! Ek het geleer dat opgee nooit eintlik n opsie was nie. Ek belowe aan myself om so aan te hou vir die volgende 90 dae en as ek ooit voel ek kan nie....sal ek al die posts hier kom lees om my woema te gee van almal af. Ek weet nou dat ek kan as ek my hart en kop op dit sit!! Van hier af kan dit net beter gaan. Ek glo ook as een tree op n slag klink dalk klein maar tenminste beweeg ek...ek is defnitief nie waar ek n maand terug was nie. Sterkte aan almal julle is wraggies AMAZING!!!
1 like • Jul 21
WOW!!! Jy is een amazing vrou. Onthou dit!!!🦋
Week 3 Dag 7
My grootste deurbraak was dat ek elke dag opgedaag het. Dit is WOW vir my. Al was jy gemoed nie so lekker nie het ek opgedaag. Ek het aangehou!!! Dankie Hester en almal van julle se aanmoediging. Dit het die wêreldse verskil gemaak. Ek waardeer dit meer as wat woorde kan sê. Fil4:13 ... dit is waarop ek staan. 🦋
0
0
1-10 of 121
Jadene Fourie
5
340 points to level up
@jadene-fourie-2661
I am blessed to have a wonderful husband and beautiful teenage son. I believe in second chances and to share hope with the Lord as my Source 🦋

Active 12d ago
Joined May 5, 2026
Western Cape