Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More
Max Business School™

266k members • Free

Digital Growth Community

61.2k members • Free

Inspire.Create.Monetize

95 members • Free

242 contributions to Inspire.Create.Monetize
Week 3 Dag 21
Wat was jou grootste deurbraak gedurende hierdie 21 dae? My grootste deurbraak was om op te daag vir myself in die publiek en video te maak al het mense my aan gekyk het ek geen "overthinking" gehad nie want ek het geweet hoekom ek dit doen en vir wie ek dit doen.. Ek het myself bewys dat ek goed genoeg is en dat ek kan opdaag vir myself sonder verskonings....En dat verskonings my nerens bring nie en net STUCK hou in die kring wat ek is.....Ek het in hierdie 21 dae geleer dat ek kan opdaag maak nie saak wat na my kant toe kom nie en kan vir myself daar wees... En gaan van vandag af vir myself daar wees...Ek gaan van vandag af myself anders sien want ek weet ek is tot meer in staat as wat ek geglo het vir so lank en die 21 dae het my geleer dat ek suksesvol kan wees deur eerlik te wees met myself en diep ondersoek te doen
0 likes • 24d
@Debby Steadman Thank you aunt Debb🤗
0 likes • 24d
@Hester Conradie dankie baie ek waardeer dit.... En dit beteken Baie vir my dat dit van jou af kom 🌸
Ek wil hierdie win graag deel
Hierdie week was nie maklik nie. As ek eerlik is, voel dit asof niks wil uitwerk nie. Daar is dae wat die moed min raak, dae wat die omstandighede harder praat as my drome, en dae wat ek wonder of al hierdie moeite ooit die moeite werd gaan wees. Maar vandag besef ek iets... 'n Wen beteken nie altyd jy het geld gemaak, 'n kliënt gekry of groot resultate gesien nie. Soms is die grootste wen dat jy steeds opdaag. Dat jy steeds leer. Dat jy steeds jou werk doen. Dat jy steeds vorentoe stap, al voel dit of jy alleen stap. Ek kan nie beheer hoe vinnig my omstandighede verander nie. Maar ek kan beheer dat ek nie opgee nie. Vandag kies ek om hierdie as my wen te vier: ✨ Ek het opgedaag. ✨ Ek het aangehou leer. ✨ Ek het nie my droom laat vaar nie. Miskien lyk dit klein vir iemand anders... Maar vir my beteken dit alles. Want ek glo die dae waarop niemand jou applous gee nie, is die dae wat jou karakter gebou word. En eendag gaan ek terugkyk na hierdie week en besef: Dit was nie die week wat my gebreek het nie... Dit was die week wat my sterker gemaak het. 💛 Aan almal wat ook vandag voel hulle maak geen vordering nie: Hou aan opdaag. Jou storie is nog nie klaar geskryf nie.
0 likes • 28d
@Christina De Wee Dankie baie....Ek het n mentor wat iets in my gesien het wat ek nie self gesien het nie en sy het nooit opgegee nie so dankbaar vir Hester
0 likes • 28d
@Mariska Fourie Dankie baie 🌸
Week 3 Dag 5 (19)
"Ek gaan nie langer wag vir _______ voordat ek begin nie." Ek gaan nie langer wag vir die eendag wat ek meer kennis het voordat ek begin nie....Ek gaan vandag vat en leer wat ek kan leer met dit wat ek het om n sukses te maak van myself en my besigheid Ek het die geleentheid om beter te word...Ek hoef nie te wag vir meer kennis nie...Ek leer elke dag en bou my vaardighede met dit wat ek het om suksesvol te wees
0 likes • 28d
@Hester Conradie Dankie baie....En met die hulp van n Mentor soos jy sal ek verseker bereik wat ek moet 💃
0 likes • 28d
@Chantel van Wyk So waar
Week 3 Dag 4 (18)
Wat maak jou uniek? Ek is n baie loud mens en praat baie 😄Maar ek het so besig geraak met hoe mense my gelabel het dat ek myself begin onderdruk het en dit wie ek werklik is begin wegsteek het...Ek het begin om iemand te word wat nooit meer baie praat nie, iemand wat eerder sal stil bly as wat ek my opinie sou gelig het....My storie is nie soos ander sin nie, ja daar is dalk dele wat dieselfde trek het maar omstandighede en gevoelens is nie dieselfde nie en ek dink dit maak my ook uniek
1 like • Jul 20
@Charleen Fourie Dankie baie 🌸
0 likes • 28d
@Hester Conradie Hehehe dankie dat jy my altyd ondersteun en help wanneer ek dink ek dit nie kan doen nie....Ek kan ook nie wag vir haar om uit te klim en weer te lewe nie
Week 3 Dag 6 (20)
Wat help jou om aan te hou wanneer dit stil raak? My man....My man is nie net my grootste supporter nie maar ook die enigste een in die wereld wat ek gelukkig wil maak...Om die seer van al die omstandighede in sy oe te sien elke dag en te weet hoe hy sukkel is vir my moeilik en maak seer..... My man is die rede hoekom ek besluit het om nie op te gee nie en weer in myself te glo....Hy is die rede hoekom ek wil beter word en nie gaan le nie
0 likes • 28d
@Hester Conradie Baie dankie vir jou omgee en jou geloof in my 🌸
1-10 of 242
Alice Van Wyk
5
124 points to level up
@alice-van-wyk-8164
I am a digital marketer who strive to help others achieve and build themselves legacies to come

Active 2h ago
Joined Sep 30, 2025