Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
Nov
What is this?
Less
More
6 contributions to Canva Creators Hub
Hi, my liefste Canva Family!
Ek wil net gou vir julle 'n update gee. 🥹❤️ Ek is ontslaan en veilig by die huis! 🙏🏻 Na al die toetse wat gedoen is, kon hulle gelukkig niks ernstigs opspoor nie, en is dit darem net brongitis. Die dokter vermoed dat die blackouts wat ek ervaar het, moontlik 'n kombinasie van my medikasie, hoë bloeddruk en die hitte kon wees. Ek moet nou net bietjie rus en herstel. *Maar moenie bekommerd wees nie, Maandag spring ons weer in!* Ons gaan weer lekker saam Canva doen, al ons klasse hervat en met ons challenges aangaan. Ek kan nie wag om weer saam met julle kreatief te wees nie! Baie, baie dankie aan elkeen wat vir my boodskappe gestuur het, na my uitgereik het en vir my gebid het. Julle liefde en omgee beteken vir my meer as wat woorde ooit kan beskryf. 🥹🙏🏻 Julle is regtig soveel meer as net 'n community — julle is familie! Dankie dat julle deel is van hierdie journey saam met my. Baie liefde, Charmaine
3 likes • Oct 16
@Charmaine de Vos So dankbaar jy is veilig tuis! 🙏Rus lekker en word gou gesond. Jou gesondheid kom eerste! Stuur baie liefde en drukkies. 🥰🌸
Canva het my besigheid op 'n ander vlak gesit
Charmaine graag wil ek net sê biae dankie dat jy my destyds so mooi gevra het dat ek Canva prakties moet doen met elke klas. Dit het my lewe verander. Canva kan jy nie leer net deur die videos te kyk nie, jy moet inspring en dit prakties gaan doen. Ek is so dankbaar vir al jou klasse. Ek probeer my bes om by te bly en ek leer elke keer weer iets nuuts. Baie dankie ook vir hierdie community. Dit is 'n pot GOUD vir my. Dankie nogmaals liewe Charmaine.
2 likes • Oct 3
@Ria Strydom Dis presies hoekom ek by hierdie community aangesluit het, om Canva regtig te begin leer en uiteindelik van daardie “Canva-blok” ontslae te raak. 😅 Jou boodskap gee my sommer ekstra moed om net aan te hou leer en prakties te oefen. 🌷
2 likes • Oct 8
@Susan Malherbe Ek ken daardie gevoel. Maar aanhouer wen, dit is al waar ek my aan troos.🌸
Dag 3 se challenge completed.
Ek weet nie of dit goed genoeg is nie🙈🙈🙈
Dag 3 se challenge completed.
1 like • Oct 8
@Nadine Smith Sjoe, dit is baie mooi, hou van die kleur skema. 👌
No AI October
Dankie Charmaine ek het regtig hierdie it uitdagging geniet ek het bietjie gesukkel maar dit was baie lekker gewees om dit te maak. 🥰
No AI October
1 like • Oct 8
@Monnique Muller Dit is pragtig, jy mag maar.👌
Welkom by Canva Creators Hub!
Ons is so bly om jou hier te hê! Jy het nou deel geword van ’n ondersteunende community waar ons saam Canva leer, praktiese vaardighede ontwikkel en kreatief raak. As jy nuut is met Canva, moenie bekommerd wees nie — ons begin stap vir stap. As jy reeds Canva gebruik, gaan jy steeds nuwe tools, tegnieke en idees ontdek. Jou eerste stap: Begin asseblief by ons Augustus Challenge! Die challenge is ontwerp om jou te help om Canva prakties te leer deur te doen, nie net te kyk nie. Neem dit dag vir dag, werk deur die oefeninge en moenie bang wees om vrae te vra nie. Onthou: jy hoef nie alles dadelik te kan doen nie. Jy is hier om te leer, te oefen en te groei. Welkom by die Hub — jou Canva-reis begin hier! KYK ASB DIE VIDEO
Welkom by Canva Creators Hub!
6 likes • Sep 28
Baie geluk met die Canva Creators Hub! 🎉💛 Dit klink na ’n ongelooflike lekker plek om te leer, te groei en sommer lekker kreatief te raak. Ek sien baie uit daarna om deel van die community te wees en saam met julle nuwe Canva-vaardighede te ontdek. 🌸 Mag die Hub van krag tot krag gaan! 🥰
1 like • Oct 8
@Wilma Van Nieuwenhuizen Moenie alleen voel nie, ek moet ook nog opvang.
1-6 of 6
Elmarie Goosen
3
41 points to level up
@elmarie-goosen-3121
Helping women 50+ learn simple digital skills & create extra income, without the tech overwhelm.

Active 3h ago
Joined Sep 28, 2026
South Africa