Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
What is this?
Less
More

Owned by Charmaine

Canva Creators Hub
47
5.0 (5)
$2/month

Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!

43 contributions to Canva Creators Hub
Welkom by Canva Creators Hub!
Ons is so bly om jou hier te hê! Jy het nou deel geword van ’n ondersteunende community waar ons saam Canva leer, praktiese vaardighede ontwikkel en kreatief raak. As jy nuut is met Canva, moenie bekommerd wees nie — ons begin stap vir stap. As jy reeds Canva gebruik, gaan jy steeds nuwe tools, tegnieke en idees ontdek. Jou eerste stap: Begin asseblief by ons Augustus Challenge! Die challenge is ontwerp om jou te help om Canva prakties te leer deur te doen, nie net te kyk nie. Neem dit dag vir dag, werk deur die oefeninge en moenie bang wees om vrae te vra nie. Onthou: jy hoef nie alles dadelik te kan doen nie. Jy is hier om te leer, te oefen en te groei. Welkom by die Hub — jou Canva-reis begin hier! KYK ASB DIE VIDEO
Welkom by Canva Creators Hub!
3 likes • 17d
@Liesl Louw
1 like • 17h
@Agnes Botha baie welkom! Eks baie bly om jou hier te he! En kan nie wag om hierdie pad saam jou te loop nie ♡
DIS TYD
Ek is besig met beplanning vir 'n nuwe reeks. Hy is in gesluit in die 2$ (no ekstra charges!) Maar julle, dis tyd! Dis tyd dat ons begin geld maak met Canva! En ek gaan julle stap vir stap help om dit reg te kry! As jy ernstig is oor ekstra inkomste, stel ek voor om te upgrade na CanvaPRO ♡
DIS TYD
2 likes • 20h
@Liesl Louw as jy nog nie kan upgrade nie, moet nie nou daaroor stres nie! Jy sal steeds die kan doen
2 likes • 20h
Gaan kyk asb onder classroom by module 2 - amazon KDP. Gaan skep asb solank jul profiles, sodat dit kan reg wees vir volgende week!
Dag 23
Ek gaan probeer dit post hier
Dag 23
2 likes • 2d
Love it @Liesl Louw , well done
Day 8 of 31day challenge
Kyk asb hierna en latweet my wat dink julle.
Day 8 of 31day challenge
1 like • 2d
Well done @Monnique Muller
PDF SET-UP VIR JOU LEGACY BUILDER LEADS!
Het jy al ooit gewonder: “Hoe maak ek ’n mooi PDF wat ek vir my leads kan stuur?” Dan is hierdie klas vir jou! Op 14 Oktober om 18:00 gaan ek jou stap vir stap wys hoe om jou eie PDF’s vir jou Legacy Builder leads op te stel — eenvoudig en professioneel, alles in Canva. Jy gaan leer hoe om: • Jou PDF korrek op te stel • Jou inhoud mooi te organiseer • ’n Professionele lead magnet te skep • Jou PDF gereed te maak om met jou leads te deel • Dit alles maklik in Canva te doen Prys: Slegs $5 om die klas by te woon Datum: 14 Oktober Tyd: 18:00 Plek: Canva Creators Hub Hierdie klas is spesifiek vir community-lede wat wil leer hoe om professionele PDF’s vir hul Legacy Builder leads te skep. Koop jou plek vir slegs $5 en kom leer saam met my! Canva Creators Hub Ons leer. Ons skep. Ons groei.
PDF SET-UP VIR JOU LEGACY BUILDER LEADS!
1 like • 3d
Ons skyf die klas na die 20ste toe ♡
1 like • 2d
@Charleen Fourie ek rus die naweek ♡
1-10 of 43
Charmaine de Vos
5
267 points to level up
@charmaine-de-vos-3921
Creative mom with a passion for Canva, digital products and growth — always creating, learning, and inspiring others to grow along with me.

Active 2h ago
Joined Sep 25, 2026