Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
What is this?
Less
More
3 contributions to Canva Creators Hub
Koffie Chat saam Charmaine
Hi liefstes, so elke vrydag 12:00 gaan ons sommer almal wat kan op 'n live spring en net gesels, die wat kan sien julle vrydag
Koffie Chat saam Charmaine
3 likes • 23h
Ja nee ek kan nie wag om daai vryheid te hê sodat ek dit kan bywoon nie want dit gaan wonderlik wees 😊
No AI Oktober!
Staan uit bo die res! Ons volgende challenge gaan ons fokus op advertensies sonder die gebruik van AI! Hy launch 5 Oktober, 2 challenges 'n week vir 4 weke! Is jy gereed?
No AI Oktober!
4 likes • 23h
Yippeee kan nie wag nie ek is gereed vir enige uitdaging😊🎉
Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie. Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou: Naam: Waar kom jy vandaan? Hoe lank gebruik jy al Canva? Wat wil jy graag in Canva leer? Wat is jou doel met Canva? En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses. Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word. 👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
Kom ons leer mekaar ken!
4 likes • 3d
Hey ek is Monnique van Kimberley in die Noord-Kaap. Ek is al so 5 jaar met Canva besig maar ek het net altyd rond gespeel en nooit rerig in diepte geleer nie, ek wil baie graag Canva gebruik vir my eie produkte en atvertensies, en nog meer😅
1-3 of 3
Monnique Muller
2
9 points to level up
@monnique-muller-9135
✨ 26 | Gelukkig getroud 💍 📱 Social Media Marketing liefhebber 🎨 Kreatief met Canva | Bou my drome een ontwerp op ’n slag

Active 1h ago
Joined Sep 29, 2026
Kimberley, Northern Cape