Wow Charmaine, baie dankie vir hierdie. Ek het gewonder wanneer jy dit gaan doen en ek het heeltemal oor dit gekyk. Vanaand eers op die Klas gesien ... en wholla ... hier is ek.
Staan uit bo die res! Ons volgende challenge gaan ons fokus op advertensies sonder die gebruik van AI! Hy launch 5 Oktober, 2 challenges 'n week vir 4 weke! Is jy gereed?
Dankie Charmain! Ek leer so baie by jou en dit is ongelooflike voorreg om hier saam met jou te kan leer. Mag hierdie community net van krag tot krag gaan saam met Jesus ons Bron.