Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More
Magnetic Circle

1.3k members • $1,200

Inspire.Create.Monetize

92 members • Free

The Creators Community

4.4k members • Free

Digital Crew

561 members • $10/month

Majesty

224 members • Free

Tech Confident Community

648 members • Free

Digital Growth Community

61.1k members • Free

Growth Mastery Collective

475 members • Free

Make Good Choices

4.9k members • Free

37 contributions to Inspire.Create.Monetize
Dag-11- van 21 dae uitdaging:
Wat is een ding wat jy weet of kan doen wat jou klient nog nie weet nie: Die een ding wat my klient nog nie weet is dat jy nooit alleen in hierdie besigheid is nie dis nie iets wat jy van scratch af hoef te begin nie jy't nie followers nodig om te begin nie en jy hoef nie tegnies slim te wees want jy word dit alles in jou training geleer en in uitdagings soos die as dit vir jou moeilik raak. Jy moet net die moed en wilskrag het en glo jy kan dit Doen as jy ñ verandering in jou lewe wil maak.
1 like • Jul 11
Baie mooi gestel @Christina De Wee ons almal was al op daardie punt maar kyk waar is ons vandag baie stappe ver as wat ons begin het en ons is nooit alleen nie
Week 2: Dag 4(11)
Die een ding wat ek kan doen wat my ideale klient dalk nog nie kan doen of weet nie is: Ek kan mense baie goed bemoedig en motiveer. Ek kan hulle totaal op hype, maar ek sukkel om dit vir myself te doen.
3 likes • Jul 11
En mense het elke dag n bemoediging nodig om die dag aan te pak dit is iets goed en klink soos n gawe van God💗🫶
Week 2 dag 4(11)
Ek het hierdie jaar begin spaar ek koop elke jaar stamp boekies met die mond maar kom nooit daar uit nie so trots op myself ek het hierdie jaar begin met my stamps... en ek spaar met die koevertjie genommerd van 1 tot 200.... So die nommer op die koevert is die bedrag wat jy in die koevert sit
Dag 3 van week 2
Die grootste verandering wat ek graag in my ideale kliënt se lewe wil sien, is meer hoop en meer gemoedsrusEk wil hê mammas en oumas moet weer in hulself glo. Dat hulle nie elke aand wakker hoef te lê oor rekeninge, kos of hoe hulle die maand gaan deurkom nie. Ek wil hê hulle moet weet daar is altyd hoop, dat dit nooit te laat is om iets nuuts te leer of 'n nuwe begin te maak nie. 💛
2 likes • Jul 11
Hier is ons vandag getuienis nie net in ons besigheid nie maar in ons persoonlike lewens ook ons het hoop dus hoekom is ons nog hier en ons kan ons storie vir ander vertel
Week 2 Dag 3 (10)
Om op datem te bly met my lesse maak nie saak hoe ek voel nie seer,moeg en soveel meer maar het daagliks myself forseer om op te daag vir myself
1 like • Jul 11
Ek weet daar is dae wat jy voel jy het nie lus nie maar die moment wat jy opdaag is jou mind so gefokus jy vergeet van jou drama in jou lewe
1-10 of 37
Elecia Monsinger
3
3 points to level up
@elecia-monsinger-8392
Daughter of the Most High

Active 2h ago
Joined Jun 25, 2026