Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
Sep
Oct
What is this?
Less
More
190 contributions to Inspire.Create.Monetize
Lewe gebeur
More almal net as ek dink ok alles loop reg dan kom die nat snoek lewe was rof van 1ste oktober maar ek is trots om te se ek is baie vinnig besig om in te haal en hoe meer ek goed moet noem hoe meer besef ek dat ek al so ver gekom het en geleer het in die lewe dat ek nog ver kan kom netuit hou en aan hou en kan nie nou opgee nie voor sondag gaan ek julle inhaal dis n belofte aan m self
1 like • 15d
@Lorika Coetzer dankie maar ek wil nie te ver agter bly nie so nou is dit net bietjie harder werk maar ek kan
1 like • 15d
@Lorika Coetzer dankie vir glo in my
Brand Build Challenge Week 1: Dag 7
From today forward, I will stop --------- and start-------- Van vandag af gaan ek stop om na ander creators te kyk en te dink ek gaan nooit so goed of suksesvol wees soos hulle nie, en ek gaan begin fokus op elke klein dingetjie wat ek in die afgelope tyd al verander en breik het. Want ek is eniek en daar is niemand anders daar buite wat my persoonlikheid en sas het nie. Ek moet net aanhou leer en groei en toepas
2 likes • 15d
go go well done
net n vraag
jammer ek vra weet nie of ek nou van die bus af val nie het j al dag 1 gepost of nog net die welcoming video asb en dankie
Dag 8 van 30 dae
Nee ek kom agter dat ek nog steeds rond val hoe ek die week better vertroue gaan bou om net by my storie te bly en nie heeltyd perfek wil wees want ek kom agter ek is so bang om sleg te lyk en voorkom dat ek nogsteeds alles perfek te he die week gaan ek konsentreer om net op te daag al is my lewe chos op die oomblik
1 like • Aug 13
@Lorika Coetzer Dankie die week was ek n afkop hoender
0 likes • Aug 13
@Debby Steadman Thanks this week was an battle in a half
Baie dankie
Dankie @Hester Conradie , hierdie 30 dae challenge maak nogals jou oe oop om hoe dinge te doen, met net klein “adjustment “ en dit verander die storie heeltemal.
0 likes • Aug 8
dankie jy se so baie die waarheid dit maak mense oe oop en ek kan die groei binne voel vandat ons begin het met die verskillende uitdagings
1-10 of 190
Mariska Fourie
5
126 points to level up
@mariska-fourie-9575
My name is Mariska i am 37years old mom of 2 and married i stay in pretoria south afrika

Active 9d ago
Joined May 11, 2026