Van Boodskap na Inkomste Training Call
Join die training vanaand om 19h00 kry die link in die calendar. Die les gaan oor hoe jy met jou toekomstige kliente praat wanneer hulle kontak maak. Daar gaan ook n Cheat Sheet beskikbaar wees na die live sessie wat julle kan koop want julle baie gaan help om duidelikheid te kan kry met julle toekomstige kliente. En julle kry n afslag om die produk. Sal more beskikbaar wees laat weet my wil vat dit na more aand is die afslag weg.