Join die training vanaand om 19h00 kry die link in die calendar.
Die les gaan oor hoe jy met jou toekomstige kliente praat wanneer hulle kontak maak.
Daar gaan ook n Cheat Sheet beskikbaar wees na die live sessie wat julle kan koop want julle baie gaan help om duidelikheid te kan kry met julle toekomstige kliente. En julle kry n afslag om die produk. Sal more beskikbaar wees laat weet my wil vat dit na more aand is die afslag weg.