User
Write something
Groot win vir my
Ek wil net deel x2 van tiktok videos het viral gegaan nadat ek my perfekte audience gekry het, vir my is dit n groot win om uiteindelik te weet met wie ek praat, baie dankie Hester vir jou hulp maar meeste van alles jou geduld 🌼🌼
$397 Course sale
While I am updating & upgrading the community, and while I am getting information to create a course for a potential client he pays the Dep today. I truly love the fact that I can do what I love and make an income from that
$397 Course sale
Upgrade
En daar upgrade my 100 dollar klient nou net na die 900 dollar pakket🙆🙆
My 1ste 100 dollar
Iemand vra vandag hy wil sien hoe lyk my website, vir hom die link gestuur en daar kry ek nou net n notification hyt n 100 dollar pakket gekoop. Ekt gese my goal vir April is 1 sale, en daar is hy 🤸
Wins
4 Week Content Rebuild kursus done. Baie dankie Hester, hierdie kursus het my so baie geleer, my following is op in die 4 weke en ek weet nie presies waarop ek verder moet bou. Ek sou dit nie sonder jou kon doen nie. 🤩
1-30 of 72
powered by
Inspire.Create.Monetize
skool.com/inspirecreatemonetize-1481
Clarity Today. Confidence Tomorrow. Freedom Forever.
Create content that works - build a business that pays.
Clarity, consistency, and real growth.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by