User
Write something
Coffee hour is happening in 6 days
Growth Looks Different 🌱
It’s not always loud or obvious. 👉 Where are you growing quietly?
Growth Looks Different 🌱
Toeka & NOU Permakultuur Boerdery Entrepreneur Ontwikkeling & Opleiding Sentrum
Gee asseblief jul eerlike inset en belangstelling in hierdie soort projek. Herlewe die praktiese onderving om deel te wees van ‘n nuwe permakultuur boerdery entrepreneur ontwikkeling en opleidings sentrums waar ouers so wel as kinders kan leer hoe om met hul hande te werk en sodoende kennis te kan opbou vir die toekoms. Die sentrums gaan in fases ontwikkel word sodat leerders in alles kan deelneem en ondervinding op doen. Hierdie projek gaan op Bybelse/Skriftuurlike beginsel geskied en gaan met die natuur saamwerk om sodoende die omgewing te beskerm en ook permakultuur organiese landbou metodes volg. Hier is ‘n lys van goed wat in die fases in gewerk gaan word en nog sal daar bykom soos benodig gaan word. Hier is ‘n kans vir ouers en leerders om die volgende werkswinkels by te woon. Opleiding in hand en elektriese gereedskap, in die metaal en houtwerk sentrums, en die organiese bewerking van grond en kompos maak, bome snoei, plante uit ken, kweek van plante van saad af en ook van steggies af. Prakties 1. Hier gaan geleer word om grond voor te berei vir aan planting van groente en vrugte bome. 2. Hoe en wanneer om bome te snoei vir groei en ook om groei te verminder. 3. Hoe om kompos te maak en wanneer om die grond te komposeer en deklaag op te sit. 4. Hoe om gereedskap te maak vir die doeleindes om grond te bewerk en ook gereedskap om ander gereedskap mee te kan maak. 5. Wanneer om watter plante te plant vir die beste resultate. 6. Wanneer om gras te sny om groei te vermeerder en te verminder. 7. Wanneer om bemesting toe te dien, en natmaak. 8. Wanneer om plante oor te plant. 9. Hoe om plaag beheer toe te pas. 10. Wanneer onkruid uit gehaal moet word. 11. Wanneer om te oes. 12. Wanneer om steggies te sny. 13. Hoe om groente en vrugte in te lê. 14. Hoe en met wat konfyt mee gemaak kan word. 15. Hoe om beskuit, brood en vetkoek te bak. 16. Hoe om vleis te bewerk: maalvleis, wors, biltong en droëwors te maak. 17. Hout en metaal werk. (meubels, tuin gereedskap, hand gereedskap, hekke, heinings), hoe om met gereedskap te werk.
Toeka & NOU Permakultuur Boerdery Entrepreneur Ontwikkeling & Opleiding Sentrum
Lourierblare Gesondheids Wenke
Baie mense voeg lourierblare by hul kos, veral in die gaarmaak van rooivleis en pluimvee. Baie weet nie hoekom lourierblare by kos gevoeg word nie. Toe 'n vrou gevra is hoekom, het sy gesê, "om die kos te geur". As jy die lourierblare in ’n glas water kook en daaraan proe, sal dit geen geur hê nie. So hoekom sit jy lourierblare in die vleis of ander kos? Die byvoeging van lourierblare by vleis verander trigliseriede in mono-onversadigde vette en, vir eksperimentering en bevestiging: Sny 'n hoender in twee helftes, kook elke helfte in 'n aparte pan en plaas op die een 'n lourierblaar, en kook die ander sonder 'n lourierblaar. Let op die hoeveelheid vet in albei panne nadat dit gekook is. As jy lourierblare het, is daar geen behoefte aan 'n apteek nie, aangesien onlangse wetenskaplike studies getoon het dat lourierblare baie voordele inhou: Hulle help om ontslae te raak van baie ernstige gesondheidsprobleme en siektes. Die voordele van lourierblaar: Hulle ▪ Behandel spysverteringsteurings en help vir Sooibrand • Suurheid • Hardlywigheid Warm blaar-tee reguleer stoelgang verlaag bloedsuiker is 'n antioksidant, ▪ Deur dit te eet, of deur blaar-tee vir 'n maand te drink, is die liggaam in staat om insulien te produseer. ▪ elimineer slegte cholesterol en verlig die liggaam van trigliseriede. ▪ nuttig in die behandeling van verkoue, griep en erge hoes, aangesien dit 'n ryk bron van vitamien "C" is. ▪ jy kan die blare kook en stoom inasem om van slym ontslae te raak en die erns van hoes te verminder. ▪ beskerm die hart teen aanvalle en beroertes, aangesien dit kardiovaskulêre beskermende verbindings bevat. ▪ ryk aan sure soos kafeïensuur, quercetin, eigonol en bartolinied, stowwe wat die vorming van kankerselle in die liggaam voorkom. ▪ skakel slapeloosheid en angs uit. As dit voor slaaptyd geneem word, help dit jou om te ontspan en rustig te slaap. ▪ Om twee keer per dag 'n koppie gekookte lourierblare te drink, breek nierstene af en genees infeksies.
Hoe die Leaderboard en Bonus Materiaal werk.
Sien die aangehegde "Screenshot" om te verstaan hoe die "Levels" van die "Leaderboard" werk. Sodra jy 'n ander lid se opmerking "Like" of Kommentaar lewer, kry jy 'n punt. (Indien daar negatiewe of afbrekende kommentaar is, sal dit verwyder word) Wanneer jy 5 punte het, beweeg jy na "Level 2" en daar sal Bonus Materiaal wees wat jy kan kyk. Wanneer jy 20 punte het, sal jy toegang tot Level 3 se Bonus Materiaal hê ens., ens. Dws, kommentaar op die Webinare en/of Bonus Materiaal te lewer, selfs net iets soos "sien uit" of "dankie" en ander "Like" dit, kry jy punte. Laastens, hierdie groep gaan beide Afr en Eng wees. Alhoewel ek met die Afrikaans begin, sal alle Webinare later ook in Engels beskikbaar wees.
Hoe die Leaderboard en Bonus Materiaal werk.
1-25 of 25
powered by
Toeka & NOU Permaculture Farm
skool.com/toeka-nou-masterminds-1188
🌿 Toeka & NOU: Connecting humans & nature for our kids. Heritage & growth. Bou van Toeka tot NOU! 🏕️ Securing the future for the next generation.
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by