Hoe die Leaderboard en Bonus Materiaal werk.
Sien die aangehegde "Screenshot" om te verstaan hoe die "Levels" van die "Leaderboard" werk.
Sodra jy 'n ander lid se opmerking "Like" of Kommentaar lewer, kry jy 'n punt. (Indien daar negatiewe of afbrekende kommentaar is, sal dit verwyder word)
Wanneer jy 5 punte het, beweeg jy na "Level 2" en daar sal Bonus Materiaal wees wat jy kan kyk.
Wanneer jy 20 punte het, sal jy toegang tot Level 3 se Bonus Materiaal hรช ens., ens.
Dws, kommentaar op die Webinare en/of Bonus Materiaal te lewer, selfs net iets soos "sien uit" of "dankie" en ander "Like" dit, kry jy punte.
Laastens, hierdie groep gaan beide Afr en Eng wees. Alhoewel ek met die Afrikaans begin, sal alle Webinare later ook in Engels beskikbaar wees.
5
24 comments
Christo Kriegler
5
Hoe die Leaderboard en Bonus Materiaal werk.
powered by
Toeka & NOU Masterminds
skool.com/toeka-nou-masterminds-1188
๐ŸŒฟ Toeka & NOU: Bringing humans & nature together to secure the future for our children. Rooted in heritage & growth. Build from Toeka tot NOU! ๐Ÿ•๏ธ
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by