Baie Welkom!
Baie welkom - een van ons Kaapse entrepreneurs wat nog groot dinge hier op Skool gaan bereik! Ek sien vreeslik uit daarna om te kan waarneem wat jy nog gaan verrig in hierdie aanlyn wêreld!
As mede Kapenaar sien ek uit om naby aan die einde van die jaar ‘n lekker IRL (in regte lewe) sessie en ontmoeting te kan hou met al ons Skool vriende 🤩🔥
Maak jouself tuis hierso 🥂
2
3 comments
Jp Niemand
3
Baie Welkom!
powered by
Skool Community (Afrikaans)
skool.com/skool-afrikaans-5688
Kom ons kyk of ons meer as 44 is 👀
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by