Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
Aug
What is this?
Less
More

Owned by Virgel

"For busy professionals building an online side income around a full-time job — real frameworks, weekly live Q&A, and a done-for-you AI sales bot."

Leadership Skool

1.7k members • Free

Connection Creator Academy

29 members • $10/month

Evolve Now Social

2.4k members • Free

Skool Templates

174 members • $9/month

Synthesizer: Free Skool Growth

46.5k members • Free

The RoboNuggets Network (free)

68.6k members • Free

Claude Code Club

8.3k members • $9/month

The AI Advantage

127.8k members • Free

Claude for Content Automation

860 members • $9/month

3 contributions to Skool Community (Afrikaans)
1 like • 14d
Noted, Jp. Sterkte vir die volgende fase!
1 like • 13d
@Jp Niemand Reg so!🚀
Baie Welkom!
Baie welkom @Virgel Nel - een van ons Kaapse entrepreneurs wat nog groot dinge hier op Skool gaan bereik! Ek sien vreeslik uit daarna om te kan waarneem wat jy nog gaan verrig in hierdie aanlyn wêreld! As mede Kapenaar sien ek uit om naby aan die einde van die jaar ‘n lekker IRL (in regte lewe) sessie en ontmoeting te kan hou met al ons Skool vriende 🤩🔥 Maak jouself tuis hierso 🥂
Baie Welkom!
2 likes • Jul 17
dankie Jp, ja - ek is in vir n lekker kuier sessie met ons mede Skoolers!😃
1 like • Jul 18
@Henriëtte Joubert dankie Henrïette!😄
Welcome to Skool Community (Afrikaans)
Hierdie is 'n Afrikaanse gemeenskap vir Afrikaners. Regoor die wêreld. Maak dit lekker. Wees lekker Hier deel ons bietjie wat ons dink, doen, voel en wil doen met vrymoedigheid. Onthou reel nommer 1. Rule #1 WEES NET LEKKER Rule #2 Don't be a 📦 Rule #3 herhaal reel 1 en 2 As jy wil praat oor jag, musiek, brandewyn en braai is jy welkom. Neem net kennis - jy mag dalk verwyder raak as jy TE lekker raak (if you know what I mean). Soos julle kan sien is Engels nie verbode op die groep nie, solank dit nie konstant gebruik word nie. WAT OM HEEL EERSTE TE DOEN: 1) STEL JOUSELF BEKEND OP DIE GROEP ASB (dis net mooi maniere) 2) Sê bietjie waar jy vandaan kom 3) Sê bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse woord 4) Sê bietjie wat is jou gunsteling Afrikaanse herhinnering (is die woord reg gespel? O gits) 5) Moet asb nie baklei nie maar as jy dit sou waag - wie is jou gunsteling Afrikaanse sanger 🙂 Op julle merke Gereed 🔫☄️
Welcome to Skool Community (Afrikaans)
1 like • Jul 17
hello almal, Virgel Nel vannie Kaap! my gunsteling afrikaans woord is hout kabouter (jammer - weet nie hoe om te deal met dit nie, ek weet dis 2 woorde). Ons oud Aardrykskunde meneer het ons hout kabouters genoem.😃
1 like • Jul 17
@Jp Niemand Great om hier the wees!🥳
1-3 of 3
Virgel Nel
2
13 points to level up
@virgel-nel-3809
Super Successfull Solopreneur

Online now
Joined Jul 17, 2026
Cape Town South Africa