Ek is so opgewonde om met julle te deel, my eerste Digitale Produk is en reg om enige iemand se lewe te vergemaklik! En net betyds vir Vrouemaand! "50 Organiserings Wenke van 'n Plaasvrou".. Met behulp van die A-Span se leiding, hulp en inspirasie, kon ek hierdie produk skep.. Ons as Mammas sukkel altyd om tussen die werk en die huishouding 'n goeie organisasie stelsel te kry wat werk.. Omdat ons self op 'n plaas in die Kalahari woon het ek gedink, ek het met die jare vir myself 'n sisteem opgebou, wat ek weet, ander Mammas ook sal kan help.. As julle daarna wil gaan loer, is julle welkom.. miskien kan dit vir jou ook baie probleme oplos... PS... Daar's 'n paar bonus bylae ook in.. https://jeannemariebecker.systeme.io/kalahari-mari