Tip vir die Dag
Enige digitale produk wat jy skep op Canva, kan jy in enige taal vertaal ...
Ja, dis baie maklik... Deur net die Canva AI of Chatgpt te gebruik.. Binne sekondes is jou hele dokument vertaal Dis wonderlik dat ons AI tot ons beskikking het om hierdie vir ons te vergemaklik, né?
Hoop dit help jou!
1
0 comments
Jeanne-Marie Becker
1
Tip vir die Dag
powered by
Wat is jou Erfenis?
skool.com/grow-with-jeanne-1408
"Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk met gewillige hande." – Spreuke 31:13
Kom bou saam aan 'n nalatenskap wat langer sal leef as onsself. 🌾
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by