Activity
Mon
Wed
Fri
Sun
Aug
Sep
Oct
Nov
Dec
Jan
Feb
Mar
Apr
May
Jun
Jul
What is this?
Less
More

Owned by Jeanne-Marie

Wat is jou Erfenis?

1 member • Free

"Sy sorg vir wol en vlas, en sy werk met gewillige hande." – Spreuke 31:13 Kom bou saam aan 'n nalatenskap wat langer sal leef as onsself. 🌾

Memberships

The Profitable Christian Coach

702 members • Free

Skoolers

165.6k members • Free

Thrive Vault

2 members • Free

Skool Growth Free Training Hub

8.8k members • Free

Tech Confident Community

601 members • Free

A-Span

1.7k members • $10/m

Digital Growth Community

60.8k members • Free

Digital Empowerment Community

3.3k members • Free

InstaLab.

55.3k members • Free

2 contributions to Wat is jou Erfenis?
Tip vir die Dag
Enige digitale produk wat jy skep op Canva, kan jy in enige taal vertaal ... Ja, dis baie maklik... Deur net die Canva AI of Chatgpt te gebruik.. Binne sekondes is jou hele dokument vertaal Dis wonderlik dat ons AI tot ons beskikking het om hierdie vir ons te vergemaklik, né? Hoop dit help jou!
1
0
Klaskamer
Hallo julle... Gaan loer asb in die klaskamer, daar sal jy verskillende produkte kry om te maak.. Dit is templates wat ek self design het, en wat jy weer copies van kan maak en verander soos jy wil.. Jy kan jou online besigheid met hierdie templates begin en lekker geld maak.. Jy kan selfs van die digitale produkte laat druk en as boeke verkoop met jou eie logo op.. Begin vandag jou aanlyn besigheid! Ek wil jou opgewonde maak oor Digitale Produkte en die besigheid wat jy daaruit kan genereer!
1
0
Klaskamer
1-2 of 2
Jeanne-Marie Becker
1
5points to level up
@jeanne-marie-becker-1550
My naam is Jeanne-Marié Becker, ek is ʼn Ma van 3 kinders wat ek tuisonderrig gee.. Ons is lief vir die Here en lewe voluit vir Hom

Active 9h ago
Joined Jul 1, 2026
Suid-Afrika, Upington