Kom ons leer mekaar ken!
Nou dat jy hier is, is dit tyd om deel te word van die community — nie net ’n lid wat stilweg saam kyk nie.
Stel jouself hieronder voor en vertel ons ’n bietjie van jou:
Naam:
Waar kom jy vandaan?
Hoe lank gebruik jy al Canva?
Wat wil jy graag in Canva leer?
Wat is jou doel met Canva?
En wanneer jy aan jou Daily Challenge werk, deel jou werk met ons! Dit hoef nie perfek te wees nie. Jou eerste poging, jou vrae, jou foute en jou vordering is alles deel van die leerproses.
Laat ons hierdie ’n plek maak waar ons mekaar ondersteun, idees deel en saam beter word.
👇 Stel jouself voor onder die category “Canva Wins!” en sê vir ons: Waarmee gaan jy vandag begin?
9
39 comments
Charmaine de Vos
4
Kom ons leer mekaar ken!
powered by
Canva Creators Hub
skool.com/canva-creators-hub-6465
Leer Canva in Afrikaans! Daaglikse challenges, maandelikse Q&A’s, praktiese wenke & eksklusiewe VIP-klasse. Kom skep saam met ons!
Build your own community
Bring people together around your passion and get paid.
Powered by