Het jy ons Monthly Free Workshop gemis? Geen probleem — die replay is nou beskikbaar!
In dié sessie het ons gesels oor hoe om idees vir ’n kinderaktiwiteitsboek te ontwikkel. Daar is ook ’n Engelse prompt ingesluit wat jy kan aanpas om jou eie boekie te brainstorm.
Gaan kyk gerus onder die module “Monthly Workshop saam Charmaine” wanneer dit jou pas. Kry jou pen en papier reg en kom leer saam!